Gonubie Akkommodasie by Ivy Cottage | LekkeSlaap
+13

Ivy Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Laan 23, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Ivy Cottage is 'n lieflike selfsorg-eenheid op die eienaar se erf in Gonubie, Oos-Londen. Dit is ideaal vir 2 tot 3 persone wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek na aan verskeie geriewe.

Die eenheid is smaakvol versier en beskik oor sy eie ingang en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en 'n elektroniese kluis. Die badkamer beskik oor 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het ook 'n kombuisie en is toegerus met 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond, ketel, 'n broodrooster en 'n paar ingeboude kaste.

Die eenheid het gemaklike sitplek en 'n enkelslaapbank waarop 'n derde gas kan slaap. Verder is daar ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid bied ook 'n privaat tuin en gaste is welkom om van die gemeenskaplike swembad op die perseel gebruik te maak.

Daar is veilige parkeerplek vir 1 motor agter hekke met afstandbeheer. Ivy Cottage is ongeveer 650 m van die strand geleë en 10 tot 15 minute se ry van verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Ivy Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Ivy Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • 13de Laan 23, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ivy Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Laan 23, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxUbgZtSUjK85VcNAJJ9YdxlqXn4VYW976VArvLTKx6QLM3p4lw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 3 persone) 17 5 1 5 23 Thirteenth Avenue Gonubie 5257 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.943692911089 28.017432759921
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za