Mbazwana Akkommodasie by Izulu Eco Lodge | LekkeSlaap
+76
+76

Izulu Eco Lodge

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Izulustraat 15 , Emahlakwe, Mbazwana, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Izulu Water Eco-Lodge bied slaapplek in pragtige chalets met 'n Afrika-tema wat goed toegerus is in Sodwanabaai. Elke chalet het 'n privaat ingang, 'n pragtige bad en 'n aparte toilet.

Gaste het ten volle toegang tot die gemeenskaplike area , soos die kombuis wat volledig toegerus is, die waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër, die kuierarea met 'n etenstafel met sitplek vir 11, veërpyltjiebord, bordspeletjies en leesstof. Ander areas wat gedeel word is 'n swembad, 2 braai-areas en tuine.

Sodwanabaai bied verskeie doendinge, soos skubaduik, snorkel, en seeskilpad- en walviskyk. Gaste kan ook mikrovliegtuig-ritte en vierwielmotorfietsry geniet.

Sodwanabaai se strand is net 15 minute se ry weg en bied 'n verskeidenheid doendinge, soos snorkel, vlieërbranderry, en seeskilpad- en walviskyk. Daar is ook voëlkykroetes, staproetes in die natuur, natuurreservate en interaktiewe navorsingsprogramme. Gaste kan by die dagspa in die area ontspan. Ander nabygeleë besienswaardighede sluit Tembe-olifantpark, St Lucia Estuary, 'n tradisionele Zoeloe-dorpie and die Hluhluwe Wildreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Izulu Eco Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Izulustraat 15 , Emahlakwe, Mbazwana, 3974, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Izulu Eco Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Izulustraat 15 , Emahlakwe, Mbazwana, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA816e7f4a7a7c333848a15d41a366b2bfbab2d4e2063bd023a6fdeb39ba67dcd5ba9c2439f41570b6acb4b3322a703b170988?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 15 Izulu Street Emahlakwe 3974 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -27.4766 32.536052
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za