Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Izwa Manzi Beachfront Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 43, Sheffield Beach, Durban, 4610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R15 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Izwa Manzi Beachfront Villa is 'n pragtig-versierde huis teen die strand in Sheffield Beach wat 'n see-uitsig bied. Dit is die ideale plek vir 'n ontspannende wegbreek saam met vriende en familie.

Dié villa spog met 'n voltydse butler wat ook 'n gekwalifiseerde drywer is en na die huiswerk en gaste se behoeftes omsien. Die pragtige villa beskik oor 5 slaapkamers, almal met skuifdeure wat na 'n houtdek met 'n see-uitsig lei. Daar is 4 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het en die vyfde kamer het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die kamers deel die gebruik van 3 badkamers met baddens en storte en daar is 4 aparte toilette in die huis.

Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan binne of buite by die etenstafel geniet word. Die huis het lieflike leefareas en 'n TV-kamer met sekere DStv-kanale en WiFi.

Gaste kan by die kroeg met 'n see-uitsig ontspan of in die Jacuzzi of swembad afkoel ná 'n dag op die strand. Die villa het ook 'n sauna en sonstoele.

Slaapplek

’n Bespreking by Izwa Manzi Beachfront Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Izwa Manzi Beachfront Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Colwyn-rylaan 43, Sheffield Beach, Durban, 4610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Izwa Manzi Beachfront Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R15 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R15 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 43, Sheffield Beach, Durban, 4610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbVyG9gabZfQLTTlfkF37Cr5lFkQ2KOMoyQj6xvK3GZ1k7DsFIk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 000 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 43 Colwyn Drive Sheffield Beach 4610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.484804022398 31.257197093254