LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by J & R Residence | LekkeSlaap
+21

J & R Residence

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Scottstraat 44, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 440 per nag (vir 14 persone)

Beskrywing

J & R Residence is in die klein dorpie Oranjeville aan die oewer van die Wilgerivier in die Vrystaat geleë.

Hierdie ou plaashuis het 4 slaapkamers en badkamers met plankvloere. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 1 driekwartbed. Daar is 4 enkelbeddens in die tweede kamer. Die derde slaapkamer het 1 driekwartbed. Die vierde slaapkamer het 6 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort, toilet en wasbak het. Die derde badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is goed toegerus met 'n koolstoof, gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en oorgenoeg pakplek vir eetgerei en breekware. Die sitkamer is met oorgenoeg sitplek en 'n platskerm-TV ingerig. Die huis het 'n privaat tuin wat ideaal is vir gaste met troeteldiere. Daar is 'n groot braai-area wat gaste kan gebruik. Bring eie DStv-dekodeerder.

Die huis is 200 m van die Vaaldam af wat perfek is vir visvang. As gaste eers genoeg ontspan het kan hulle besienswaardighede soos die Maccauvlei Gholfklub, die Vredefortkoepel en die Deneys Krokodilplaas besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by J & R Residence sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 6 persone
6 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir J & R Residence
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Scottstraat 44, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Gaste dink J & R Residence het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 440
per nag (vir 14 persone)
Vanaf R2 440
per nag (vir 14 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Scottstraat 44, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExZjEyZDVmLWI5ZmUtNGY5Yi04M2I5LTUzYTk2ZDQxZmU5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 440  per nag (vir 14 persone) 3 5 1 5 44 Scott Street Oranjeville 1995 Vrystaat 086 999 0018 11:00-20:00 11:00 -26.993358240116 28.20663160367
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!