Underberg Akkommodasie by J&B Lodge | LekkeSlaap
+12

J&B Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir J&B Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Daphne C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daphne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie om te stop en net te wees.

J&B Lodge is in 'n klein dorpie waar daar nie veel te doen is nie. Jy gaan soontoe om jou siel te vind en die natuur voor die huisie te geniet. Dis om te ontspan en net te wees. Ons het twee keer gholf gaan speel en heerlik by die gholfklub geëet.

Geraldine V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Vir 'n stille nagrus is J&B Lodge die regte plek. Baie gemaklik en rustig. Barry en Jennifer baie goeie gashere. Sal definitief terug wees.

Freddie G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en huislik.

'n Baie knus, goed toegeruste en netjiese eenheid om in te bly. Die eienaar Barry, het ons ingewag en was die heeltyd beskikbaar om te help en raad te gee.

Louis V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan al ons verwagtinge.

Baie gasvry ontvang. Eenheid volledig toegerus en met smaak. Uitsig baie mooi. Kan met oop gemoed plek aanbeveel en hopelik self in toekoms weer gebruik.

Anita H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H
Saam met vriende

Prettig en comfortabel.

Mooi huis met hartelijk ontvangst door de eigenaar. Huis is compleet, schoon en netjes. Open haard was in de winter erg prettig.

Loraine S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice cosy cottage.

Waarde vir geld. Pragtige uitsig. Nice fireplace.

Jake P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jake P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plekkie net weg van die gewoel van die dorpie maar tog baie naby.

Ons het die langnaweek terdeë geniet. Plekkie is skoon, netjies en goed toegerus. Heerlikste stofie wat jou warm hou. Die sonsondergange is om van liries te raak. Thanks Barry and Jen!

Tilla H - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tilla H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely cottage with beautiful view.

We enjoyed our stay. Comfortable cottage and well equipped. Was just surprised that the cottage was not serviced on a daily basis. We were there for four nights and the cottage was not serviced during our stay. Otherwise very friendly host and we had a pleasant stay.

Michiel S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese en veilige verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Barry. Die stofie was luukse op 'n baie koue aand!

Priscilla W - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Priscilla W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons tyd by J&B Lodge was baie aangenaam en gerieflik.

Die Lodge was gerieflik ingerig met alles wat 'n mens nodig het. Baie skoon en netjies.

Frans W - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie met mooiste uitsig en 'n gasheer duisend!

Gasheer is 'n aanwins vir die toerismebedryf en 'n kenner van sy omgewing en uiters behulpsaam.

J&B Lodge's terugvoer

Baie dankie, Frans en Elsie

J&B Lodge
Francois G - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, skoon en 'n wonderlike stil omgewing.

Vriendelike en hulpvaardige eienaars. Baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Die lodge is baie skoon en ruim. Goed toegerus met alle benodighede. Die stilte en pragtige omgewing is regtig iets om aan te beveel. Dankie Steve en Jenefer vir die lekker naweek by julle instansie.

Vittorio L - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vittorio L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We'll definitely be back.

Great hosts, a wonderful view and lovely facilities made for a truly relaxing time. We wanted something peaceful and we found it.

Gustav H - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Selfsorg-verblyf om die suidelike deel van die Drakensberge te verken.

'n Pragtige kothuis, gerieflik en baie netjies en skoon. Dit was baie koud tydens ons verblyf, maar die gasheer, Barry, het die kaggelstofie kom aansteek wat dit heerlik gesellig gemaak het. Sal enige tyd hierdie plekkie aanbeveel.

Cindy S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and welcoming.

Stunning view of the mountains.

E S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
E S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus, gerieflik, ideaal vir 2 persone.

Ons het 2 aande by J&B Lodge gebly, na 'n week in Lesotho. Dit was soos paradys. Aandag aan detail, baie goed toegerus met pragtige uitsig oor die berge. Barry se persoonlike aandag aan detail word baie waardeer. Kyk gerus na hulle webblad, 'n getroue weergawe van die plek en diens.

Danie L - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek-wegbreek!

Baie lekker gekuier by J&B Lodge.

Hans En Elly D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans En Elly D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblijf om naar de Sani pas te gaan.

Barry verwelkomde ons zeer hartelijk. De accomodatie ligt naast zijn huis, is heel schoon en heeft geweldig uitzicht, o.a. op de Drakensberge. We voelden ons vrij en comfortabel in het ruime huisje met stoep! Wat een rust. Lekker zonnig. Lekker eten en gezellig: in de golfclub aan de overkant van de weg. Allebei warm aanbevolen!

Erik O - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly - gasvryheid was oorweldigend - sal beslis weer daar bly - waarde vir geld.

Hannes J - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, vriendelik, netjies, goed versorg en rustig.

Sal definitief weer gebruik maak van hierdie lodge.

Jennie P - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful hospitality and extremely cosy and comfortable

Thank you Barry and Jennifer for a very comfortable and extremely cosy stay at J&B Lodge. We had everything we needed and you made us feel at home. Your cottage is very well equipped and tastefully decorated and your price is extremely good value for money.

Tony W - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tony W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Barry was a very pleasant host and, he made our stay very enjoyable.

The lodge is situated in a quiet part of Underberg and, has a most beautiful view of the mountains.

Madelaine W - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jenny and Barry make you feel you are home from home

Best place to stay over at with good hosts. A friendly and clean lodge.

Eric W - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eric W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely private comfortable venue

We had an great stay at J&B. The venue is modern, clean and comfortable, with amazing views of the berg.

Danie T - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig en stil.

Myns insiens is dit nie regtig troeteldiervriendelik nie.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pin Oak-laan 4, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH4dthioDmFSGOepFZ89r1cz008YmiaofL7tA9Ejv0UBFuI6XdC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 4 Pin Oak Lane Underberg 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -29.788626602064 29.485416412354
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za