Wavecrest Akkommodasie by J-Bay Flat Near Beach | LekkeSlaap
+18

J-Bay Flat Near Beach

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherrystraat 1, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

J-Bay Flat Near Beach is 'n selfsorgwoonstel met 'n lieflike vakansiegevoel in Jeffreysbaai, net 200 m van die strand af naby winkels. Die woonstel is op 'n woonerf geleë, maar het sy eie privaat ingang en parkeerplek.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware in. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het 'n platskerm-TV. Buite is daar 'n tuin en braai-area. Parkeerplek is onder 'n motorafdak beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by J-Bay Flat Near Beach sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir J-Bay Flat Near Beach
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Cherrystraat 1, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink J-Bay Flat Near Beach het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherrystraat 1, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb0679e066321bfbffddce56fddc5559c24a1b0b87a2ca75a2ac08a7c19702601787d1f2ee716f0e18dc5fd75cf2c27ad0f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1 Cherry Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.036030017541 24.928303993254
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za