Ja-Né Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ja-Né Guesthouse is 'n gastehuis in Emalahleni. Dié omgewing was voorheen bekend as Witbank en is in die Hoëveld van Mpumalanga geleë.

Verblyf word in 13 gastekamers aangebied en elkeen het slaapplek vir 2 volwassenes. Elkeen is uniek versier en gemeubileer, en beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Veilige onderdakparkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ja-Né Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za