Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jabulani Safari

Wildsplaas
Jabulani Superior Suite
Vanaf
Vanaf R35 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Jabulani Superior Suites bied elk verblyf aan 2 volwassenes en 1 kind. Dit het ’n koninggrootte-bed en ’n bed wat slegs geskik vir ’n kind is. Die en suite-badkamers het elk ’n bad, stort en aparte toilet. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, ’n sitarea, ’n kaggel, kluis, haardroër, ’n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Hierdie eenhede het ook elk ’n privaat ingang, ’n stoep en ’n privaat swembad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit. Daaglikse, begeleide wildritte en boswandelings deur 'n veldwagter. 'n Pendeldiens tussen Jabulani en Hoedspruit Eastgate (HDS) Lughawe.

Huisreëls

Kinders jonger as 6 jaar word nie toegelaat nie.
Kinders tussen 6 en 11 jaar betaal 'n ekstra bedrag. Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Alle verblyftariewe sluit 'n verpligte olifant- en bewaringsfooi, waarop daar nie kommissie gehef word nie, uit. Dié fooi dra by tot bewaringsinisiatiewe en die anti-stroop-eenheid se deurlopende pogings om die wild te beskerm.

Let daarop dat Jabulani Safari in 'n laerisiko-malaria-area geleë is. Gaste word aanbeveel om hul mediese praktisyns oor anti-malaria-voorbehoedmiddels te raadpleeg.

Alkohol wat nie by die perseel gekoop word nie, sal nie op die perseel toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Villa Somopane
Vanaf
Vanaf R70 000
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Villa Somopane het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 ruim suites vir 2 gaste wat deel. Die en suite-badkamers het elkeen 'n bad, stort en aparte toilet. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n sitarea, kaggel, kluis, haardroër, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Die eenhede het hul eie privaat ingange, 'n stoep en privaat swembad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Kinders jonger as 6 jaar word nie toegelaat nie.
Kinders tussen 6 en 11 jaar betaal 'n ekstra bedrag. Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Alle verblyftariewe sluit 'n verpligte olifant- en bewaringsfooi, waarop daar nie kommissie gehef word nie, uit. Dié fooi dra by tot bewaringsinisiatiewe en die anti-stroop-eenheid se deurlopende pogings om die wild te beskerm.

Let daarop dat Jabulani Safari in 'n laerisiko-malaria-area geleë is. Gaste word aanbeveel om hul mediese praktisyns oor anti-malaria-voorbehoedmiddels te raadpleeg.

Alkohol wat nie by die perseel gekoop word nie, sal nie op die perseel toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Zindoga Villa
Vanaf
Vanaf R115 000
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Zindoga Villa bied verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer en tweede slaapkamer het elk ’n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het elk ’n bad, stort, wasbak en aparte toilet. Ander geriewe sluit ’n ten volle toegeruste kombuis, ’n eetarea, sitarea, kaggel, waaier, kluis, kroegie, mandjie met peuselhappies, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Die eenheid het ’n privaat ingang, stoep en swembad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit. Daaglikse, begeleide wildritte en boswandelings deur 'n veldwagter. 'n Pendeldiens tussen Jabulani en Hoedspruit Eastgate (HDS) Lughawe.

Huisreëls

Kinders jonger as 6 jaar word nie toegelaat nie.
Kinders tussen 6 en 11 jaar betaal 'n ekstra bedrag. Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Alle verblyftariewe sluit 'n verpligte olifant- en bewaringsfooi, waarop daar nie kommissie gehef word nie, uit. Dié fooi dra by tot bewaringsinisiatiewe en die anti-stroop-eenheid se deurlopende pogings om die wild te beskerm.

Let daarop dat Jabulani Safari in 'n laerisiko-malaria-area geleë is. Gaste word aanbeveel om hul mediese praktisyns oor anti-malaria-voorbehoedmiddels te raadpleeg.

Alkohol wat nie by die perseel gekoop word nie, sal nie op die perseel toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R35 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R40 tussen Hoedspruit en Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjOTJjNjZjLTk1ZDItNGZmNi1iYzY1LWM2ZmI1YTM1ZTg4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R35 200 per nag (plek vir 2) R40 between Hoedspruit & Klaserie Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-14:00 11:00 -24.396968 31.097802
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem