LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jacana River Lodge | LekkeSlaap
+36

Jacana River Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 3 Gedeelte 30, River-weg, Mjejane Private Wildreservaat, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Jacana River Lodge is ‘n gesinsvriendelike lodge aan die Krugerwildtuin se suidelike grens. Gaste kan die Groot 5 in die Mjejane Privaat Natuurreservaat besigtig.

Verblyf word gebied in 5 en suite-kamers. Elke kamer het ‘n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en ‘n plafonwaaier.

Jacana River Lodge is rolstoelvriendelik met ‘n aangewese kamer met ‘n ruim oopplan-leefarea, -kombuis -eetkamer en -sitarea. Die kombuis is toegerus met ‘n dubbelyskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf en ‘n Nespresso-masjien..

Daar is 2 onderdakbraai-areas en ‘n boma. Daar is ook ‘n randvloeiswembad en ‘n kuierarea vir kinders met ‘n pool-tafel, mini-gimnasium, TV en speletjies. Die jongspan kan ook die klimraam in die binnehof geniet. Die lodge word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Wild, soos die Groot 5, wei vrylik in die Krugerwildtuin en in die reservaat. Gaste kan ook wildritte in die wildkykvoertuig met sitplek vir 10 geniet.

Doendinge sluit gholf by Leopard Creek Buiteklub, die Elephant experience by Jabulani Safari, Chimp Eden in Nelspruit, Graskop Gorge Lift en begeleide daguitstappies op die Panoramaroete.

Slaapplek

’n Bespreking by Jacana River Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Erf 3 Gedeelte 30, River-weg, Mjejane Private Wildreservaat, 1330, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 3 Gedeelte 30, River-weg, Mjejane Private Wildreservaat, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f17b925f36b4e0b5c41d83803f35451ce6e30e023a11516d0d8dc6890987b5659b5a62d0246526b6e697d64e7bd717cd7c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 500  per nag (plek vir 10) Erf 3 Portion 30 River Road 1330 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.412557760487 31.669779101468
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!