Wavecrest Akkommodasie by Jacaranda | LekkeSlaap
+19

Jacaranda

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holly-straat, Wave Crest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jacaranda is 'n vakansiewoonstel met 2 slaapkamers en selfsorg-geriewe op die grondverdieping in 'n sekuriteitskompleks in Jeffreysbaai.

Die woonstel is gemeubileerd en daar is slaapplek vir tot 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en een met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Ten volle toegeruste kombuis met mikrogolf, oond, stoof, ketel, yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis is oopplan en skakel met die sitkamer. Daar is 'n TV met volledige DStv.

Daar is 'n motorafdak beskikbaar vir hierdie eenheid.

Dit is naby aan die winkelsentrum en loopafstand van kerke, kafees, haarkappers, slagters en 'n klein winkelsentrum af. Dit is ongeveer 2 km van Kabeljous-strand en 4 km van Dolphin Beach af.

Slaapplek

’n Bespreking by Jacaranda sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 51 resensies vir Jacaranda
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Holly-straat, Wave Crest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jacaranda het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holly-straat, Wave Crest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExN2M5YTUxLWZmYTMtNDM4Ny1hMWY4LTFjM2RhZDhiZDBmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 Holly Street Wave Crest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.023488156298 24.911047441
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za