Jacaranda Chalets
2 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wolfstraat 2, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Jacaranda Chalets bied selfsorg-eenhede in die stil buitewyk Rant-en-Dal in Krugersdorp. Die instansie is die ideale basis vanwaar gaste die area se geriewe en besienswaardighede kan besoek.
Verblyf by Jacaranda Chalets word in 4 ongekunstelde, tog huislike selfsorg-chalets met slaapplek vir 2 tot 10 gaste aangebied. Elke eenheid het 1, 2 of 4 slaapkamers, 1 of 2 privaat badkamers, 'n goed toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea.
Daar is gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.
Jacaranda Chalets is 5 km vanaf restaurante, winkels, Krugersdorp Gholfklub en sowat 30 km van Lanseria Internasionale Lughawe af.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
5 uit 5van 2 resensies vir Jacaranda Chalets
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ligging
- Wolfstraat 2, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Jacaranda Chalets het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wolfstraat 2, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom