Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jacaranda Guesthouse - Protea Room

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Jacaranda Guesthouse - Protea Room
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elizna F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Ons was verras met die oulike plek, ideaal vir 'n oorslaapplek. Die kamer is baie gerieflik ingerig en het ook baie mooi dekor. Groot lieflike tuin met baie parkeerplek as jy dalk 'n trailer sleep. Die kamer is aan die voorkant van die huis met sy eie ingang vanaf die stoep. Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Alles is nuut en goeie kwaliteit, bv. linne en aircon is groot genoeg om die totale area te dek. Die kamer is groter as wat ek verwag het van die foto's af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valerie C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie C
Besigheidsreis

Hosts are very friendly and welcoming. Highly recommend a stay there.

Host went out of their way to assist me. Very impressed with the hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N
Besigheidsreis

Pragtige, skoon eenheid. Goeie diens ontvang.

Sal beslis weer van die eenheid gebruik maak. Netjies en puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karel Landman-straat 96, Glencoe, 2930, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cbe917dfdf1005c17079fc63132aadd36ba6b95810e7459ceccaf65f9c61bf1f1a69d4277fff481d62777f7eab180b3ac68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 96 Karel Landman Street Glencoe 2930 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.168444687228 30.167105871164