Wavecrest Akkommodasie by Jacaranda | LekkeSlaap
+19

Jacaranda

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Die woonstel word skoongemaak voor gaste inklok en nie gedurende jou verblyf nie. Jammer, geen troeteldiere word toegelaat nie. Beddegoed en handdoeke is ingesluit. DStv Premium is beskikbaar. Daar is ongelukkig nie WiFi nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holly-straat, Wave Crest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExN2M5YTUxLWZmYTMtNDM4Ny1hMWY4LTFjM2RhZDhiZDBmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 Holly Street Wave Crest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.023488156298 24.911047441
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za