by Jaci's Safari Lodge | LekkeSlaap
+25

Jaci's Safari Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madikwe Wildreservaat, Noordwes, 2745, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R19 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jaci's Safari Lodge is in die Madikwe Wildreservaat geleë en bied elegante verblyf waar gaste kan ontspan en sommige van Afrika se mees indrukwekkende wild kan bewonder. Vanaf die balkon, of selfs vanaf die bed, kan jy dalk die verskeie wildsoorte wat gereeld daar kom water drink gewaar. Dit is die perfekte wegbreek vir groepe en paartjies wat na 'n safari-vakansie smag.

Verblyf word aangebied in 6 tent-suites en 2 Starbed-suites. Elke suite het 'n en suite-badkamer, ondervloerse verhitting, lugversorging en 'n privaat buitestort.

Die lodge se geriewe sluit ook 'n sitkamer, kroegarea, boma en swembad in. Die lodge bied ook 'n pakket wat alle maaltye, plaaslike drankies en 2 wildritte per dag insluit. Gaste kan safari-verblyf, uitstaande diens en heerlike kos wat oor die vuur gaargemaak is en onder sterrelig bedien word, verwag.

Gaste kan in die omgewing die Groot 5 dophou, voëlkyk of wildkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Madikwe Wildreservaat, Noordwes, 2745, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R19 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R19 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madikwe Wildreservaat, Noordwes, 2745, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGKHsRqX0wcDrLEDhh3lT1aDVUqctVWfQDIGsWp3YBrvLWydyF6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R19 800  per nag, vir 2 mense Madikwe Game Reserve North West 2745 Noordwes 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -24.775481631374 26.429562720238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem