LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jacobsdal | LekkeSlaap
+27

Jacobsdal

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kammanassie-weg, Dysselsdorp, 6628, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Jacobsdal is 'n huis wat weggesteek is in die Kammanassie-vallei op 'n plaas sowat 20 km vanaf Dysseldorp. Dis die ideale wegbreek vir 'n groep wat deur natuurskoon en verskeie wildspesies omring wil word.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en het 5 slaapkamers, 3 badkamers waarvan 2 en suite is en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede kamer het elk 'n koningingrootte-bed en die ander 3 kamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met storte en 1 badkamer met 'n stort en bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 10 en 'n binnebraai.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep-area met buitemeubels en 'n braai. Die stoep het 'n uitsig oor die lieflike groot grasperk.

Daar is 'n swemgat 'n paar meter van die huis af en gaste kan visvang in die Kammanassierivier, of 'n selfry-wildrit op die plaas geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Jacobsdal sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Jacobsdal
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kammanassie-weg, Dysselsdorp, 6628, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kammanassie-weg, Dysselsdorp, 6628, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe12be64635c5494c79ce7e91e6073723285fa6e869ca97d783d71fa6aa90bc18e060cef53cb2293f76a74838b4d2bd84bdf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 Kammanassie Road Dysselsdorp 6628 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.696012 22.543588
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!