Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 72 resensies vir Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Richardo P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richardo P
Saam met vriende

Great.

Our stay was wonderful. Really good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Thank you Richardo for your feedback, I'm glad you enjoyed yourselves.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Conrad C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad C
Gesin met klein kinders

Rustig, natuurskoon en vars lig.

Ons het baie lekker gebly en die gasheer was verskriklik vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker as ons gesin die geleentheid kry 'n naweek weer gaan kuier in die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jared O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jared O

Fun.

Was very pleasant and isolated, which was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk N

Lekker rustige plek met genoeg spasie.

Gasgeiser nie heeltemal stabiel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met vriende

Sien sterre.

Dit was 'n lekker rustige naweek in die perfekte huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Thank you for your review, please visit again.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Jody F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jody F
Saam met vriende

Pleasantly surprised at how comfortable we were while we were there. Beautiful location.

Would have liked a bit more of a run-down on the ins and outs of the place as we were uncertain as to how some things work namely the off-the-grid items such as the geysers, electricity meter, lights. Other than that we really enjoyed the place and area. It's perfect for a weekend getaway to just enjoy good company. Would definitely recommend the place to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Hello Jody. Thank you for your review. Please visit again.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Sunel V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel V
Saam met vriende

Lovely farmhouse, perfect for kids, pets and large groups.

Lovely farmhouse with large garden. Kids loved the experience — exploring and riding bicycles. Pets welcome. Went for lovely walks in the reserve. Town centre and beach approx. 5km from the house. Braais inside and outside. Only had to bring towels, wood and food. The rest are in place. Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Thanks so much Sunel for your review. Please come visit again.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Andrew B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew B

Tranquil, cosy and a quiet getaway.

Close enough to Yzerfontein to enjoy the local spots, but detached enough for complete seclusion. Three-night stay, power kept up, and we bunkered down with indoor fire roaring, lots of food, drinks and games. Wonderfully accommodating for pets, with our group ranging from 12-80 in age all enjoying themselves. Must do: Wrights Gin Distillery, lunch at Beaches Restaurant!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Thanks so much for your review, looking forward to seeing you again.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Rialet V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialet V
Gesin met klein kinders

Peaceful and great family time.

We had the most relaxing and quality time together as a family. We will certainly go back for a longer stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Thanks so much for your review, looking forward to seeing you again.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Joubert V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert V
Gesin met tieners

Heerlik gekuier, baie dankie.

Die huis is goed ingerig met baie ruimte om lekker te ontspan en die deel van die land te ontdek. Baie veilig en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Baie dankie, Kom gerus weer kuier.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Robert A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert A
Gesin met klein kinders

Very pleasant, quiet stay. Lovely big yard for the dog.

You can walk on the reserve roads as they are quiet. The wash-hand basins were interesting but a bit uncomfortable when washing your face or teeth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Thank you Robert, for your review. Please visit us again.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Melita S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melita S
Saam met vriende

We had so much fun, was peaceful and safe, fresh air, and we had a time to remember, thanks a lot to your services.

At first we were a little scared as women, but soon as we settled in, we couldn't find ourselves to leave, very quiet place. Thanks a lot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Hi Melita, glad you enjoyed it. Please visit again.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Hester N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dierevriendelik 1000.

Lieflike, eenvoudige plaashuis met basiese benodigdhede in die huis. Absoluut dierevriendelik en baie veilig vir mens en dier. Sal beslis weer terugkeer in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet! Kom gerus weer.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Johan S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S
Gesin met klein kinders

Rustig.

Rustige kuier. Ian was baie behulpsaam. Net jammer dat hulle batterystelsel nie 100% werk nie. Darem 'n generator gehad om battery mee te charge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Gevoel soos 'n plaas. Mooi natuur.

Al het die sonkrag nie lank gehou het nie, het die vooraf waarskuwing gesorg dat ons voorbereid was. Die plek was netjies en het ons die tyd daar terdee geniet. Die binnenshuise vuurhert was 'n wenner met die koue en reën wat ons beleef het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Hallo Willem, ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Maureen W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen W

Absolutely amazing.

Very memorable. Kids could be as rowdy as they wanted to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Thanks for your review Maureen. Please come again.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Liezl G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl G
Saam met vriende

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Die huis is reg ingerig vir 'n groot groep, die ligging is perfek en die tuin en omgewing mooi en rustig.

Ongelukkig het hulle nie gesorg dat die huis skoon was nie. Daar was vuil asbakkies, 'n deurmekaar etenstafel met kerblakers met baie ou, uitgebrande kerse, wasgoedpennetjies en uitgebrande vuurhoutjies, asook baie spinnerakke in die ventsters. Die blindings in die een kamer kon nie oop of toe nie. Daar was verwarring oor watter hek gebruik moes word en die sonkrag-batterye was op 0%. Dit het beteken dat ons nie warm water in die badkamers vir twee van die kamers gehad het nie. 'n Kragopwekker is gebring, maar die petrol was nie genoeg om die baterye te laai nie. Miskien kan die eienaars net weer besoek en die lappe oor die banke vervang - dis nogals verweer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronita B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronita B
Saam met vriende

Wegbreek met als wat jy nodig het.

Ek boek sommer nou al my volgende kuier. Baie goeie waarde vir geld. Niks fancy, maar jy voel baie tuis van eerste minuut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Hi Ronita, ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Melissa J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa J
Saam met vriende

So lekker geontspan en net menswees en natuur geniet!

Dis is so lekker wegbreek van besige lewe en mens voel afgesonder al is mens net 'n klein entjie uit die dorp uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Dankie Melissa, bly julle het dit geniet, kom kuier gerus weer. Dankie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Rentia W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kuier.

Rustige plek, troeteldiervriendelik met groot tuin vir die honde. Sou graag voor die tyd ingelig word dat honde nie sonder toesig gelaat kan word nie. Dit beperk mens i.t.v restaurante besoek in die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Hi Rentia

Ek is bly julle het dit geniet.

Jacobuskraal is 'n natuur reservaat met diere en slange so dit is maar net vir die veiligheid van die honde en diere wat ons in ag neem. Ook a.g.v stilte, ons kan nooit met sekerheid weet of honde op hul eie sal blaf nie.

Dankie vir terugvoer, ons sal dit noem in die toekoms.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Marius L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Saam met vriende

Baie lekker.

Die rustigheid en die kalmte was puik. Baie dinge om en in Yzerfontein om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Dankie Marius, kom gerus weer.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Bevan M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevan M
Saam met vriende

Top notch.

Had a good time will do it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Hi Bevan,
Thanks for your review,
Please visit again.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Andre J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Gesin met tieners

Heerlik gerus in 'n stil omgewing.

Stil omgewing in die natuur, weg van al die gewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Dankie Andre. Kom kuier gerus weer.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Elmarie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Saam met vriende

Plaasatmosfeer, heerlik ruim en vars lug!

Sjoe ons het lekker gekuier, die plek het baie ruimte gehad, ons was 9 gaste en ons het dit baie geniet! Elke aand groot vuur gemaak vir hitte en lekker gebraai! Om te kuier sonder 'n TV en alles eklekties was fantasties, heerlik warm gebad elke aand en die pragtige natuurskoon waardeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Hallo Elmarie

Bly julle het dit geniet! Kom gerus weer.

Groete
Martin Louw

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Desiree F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree F
Saam met vriende

I cannot wait to return to this gem. If you have dogs, this is a winner for the whole family.

Absolute gem. Its important that our dogs are happy when we travel and this place exceeded our expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K
Saam met vriende

Kuier was fantasties. Lekker plat op die aarde plaashuis.

Rustige wegbreek saam die hondekinders. Foon af gesit. 2 boeke klaar gelees. Lieflik uitgerus. Dankie vir huislike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Hi Ilze bly julle het dit geniet! Kom gerus weer.
Dankie vir die review!

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Analize T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Analize T

Baie rustig en het heerlik saam met ons honde gekuier.

Die huis is 'n regte vakansiehuis waar jy niks moet doen nie en net rus. Sentraal geleë om die omgewing te veken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Analize, kom gerus weer.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Anthony T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, very private double story accomodation in nature reserve.

We loved the spaciousness created by the vaulted ceiling, with the upper bedrooms joined by a 'aerial walkway' spanning the open plan lounge/kitchen/dining room. With four separate bedrooms it is perfect for a group of friends or family. The caretaker was just a call away & very helpful. 5kms from Yzerfontein & the beach, 15 km from Darling in it's own private nature reserve, what more could you want from a country retreat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Hi Anthony, thank you for your kind review. Please come visit again.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Roelien V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien V

Ons kuier was heerlik en gerieflik by Jacobuskraal!

Dit was goed ingerig. Is wel baie basies sonder luukshede. Die huis is waarde vir geld. Die huis is omhein en ons honde het die tuin baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Baie dankie Roelien vir terugvoering.
Kom kuier asb weer.
Enige iets wat jul sal aanbeveel om kuier lekkerder te maak?

Baie Dankie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Natalie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V
Gesin met klein kinders

It was great begin in the outdoors.

The children love it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Thank you so much for your review Natalie.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Andre B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Our first choice was our best choice!

Jacobuskraal Farmhouse was the perfect central base to explore Darling and Yzerfontein. The house itself is massive with plenty accommodation options, bathroom options, seating options. it has the wow factor when you open the aptly named happy doors on the expansive stoep to step inside! The kitchen is packed with everything you will need and more for any meal type for any number of people. We did not miss having electricity at all - the lights work very well with the solar system. We had plenty of hot water from the gas hot water cylinders, the gas stove was tops, the gas fridge ice cold. We enjoyed our stoep meals, braai outside, star/shooting star/satellite gazing both nights. Slept like babies in slightly darker than normal surrounds. Did not want to leave after 2 nights/3 day long weekend! Ian is a wonderful contact and an asset to the Louw family for ensuring the house is immaculate inside out. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Thank you so much for your lovely review André!
So glad you had a good time.
Please come visit again!

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Idel C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Idel C
Gesin met tieners

Jacobuskraal is ver genoeg vir privaatheid maar naby genoeg vir toeriste-attraksies. Ons geniet die plaas en ruimte wat Jacobuskraal bied. Die huis was lieflik en ruim.

Jacobuskraal bring die see en plaasgevoel op 'n moderne manier na die vakansieganger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer Idel.

Kom gerus weer.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Riana M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Baie lekker gebly. Als wat jy nodig het is daar. Die plek is groot en ruim met lekker binnebraai. Baie dankie. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Hi Riana, ons is bly julle het dit geniet en is enige tyd weer welkom.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Danie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met vriende

Lekker "off the grid" naweek

Alles was goed gereel - baie geniet

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering. Kom gerus weer kuier.
Dankie
Martin en Sane

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Simone P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simone P
Gesin met klein kinders

'n Goeie plek om God se liefde vir ons in die natuur te sien.

Die huis is off the grid en met niks TV of WiFi is dit 'n goeie plek om die selfoon en laptop eenkant te sit en letterlik te sit en kyk hoe die heuningbye besig is by die lavenderbosse. Stunning tyd om stil te raak by Jesus se voete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Hallo Simone

Ons is bly julle het dit geniet en kom gerus weer.

Groete
Martin & Sanè

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Marietjie G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie G

Lekker gekuier in gerieflike huis. Opsigter baie vriendelik en behulpsaam.

'n Deur voor die toilet in of by die groter slaapkamer sal meer privaatheid gee as daar meer as 1 persoon slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer. Is bly julle het dit geniet!

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Jason W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jason W
Saam met vriende

Perfect house for a boys weekend away!

Basic but just what we needed for a boys weekend away. No neighbours so no noise complaints, 2 large braai areas, cool inside bar area (can smoke inside). The gas showers were in working order and the generator was fine to have lights on the whole evening on both nights. Take power banks to charge appliances in case.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Thanks for your review, Jason.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Chris F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F
Gesin met klein kinders

Awesome spot, clean and quiet!

We really had an amazing stay with 4 kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Hallo Chris

Thank you for the kind review. We are glad that you enjoyed your stay. Hope to see you soon again.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Maria E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria E

We all enjoyed our stay - it was quiet and just what we needed. We were there for a wedding so did not spend much time at the house.

We all enjoyed our stay. We were only disappointed that electricity did not last. We were only there at night and had young adults with us and they were unable to use their laptops and cell phones. We now live in a world of digital technology and they should allow electricity for charging purposes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Hi Maria

Thanks for your feedback. We are off the grid and at this stage we can accommodate lights and the geyser with solar panels. We recommend guests bring power banks for charging devices. But we are looking at improving the power issue. We apologise for the inconvenience.

Thank you

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Este J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Este J
Gesin met klein kinders

Vreedsame verblyf.

Heerlike, rustige, privaat verblyf. Naby omliggende besienswaardighede. Als wat mens nodig het en meer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Este. Kom kuier gerus weer.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Anel V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Saam met vriende

Die huis is netjies en aandag is gegee aan kombuistoebehore om jou verblyf gerieflik te maak, soos botteloopmakers, ekstra koelboks, asook kookgerei.

Die gasheer is behulpsaam en vriendelik. Die huis is netjies en goed toegerus. Alle toebehore werk en moeite is gedoen met ekstras soos braaibakke, botteloopmakers en kookgereedskap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Kom gerus weer.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Zel-mare M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zel-mare M
Saam met vriende

Ontspannende paasnaweek gehad.

Baie lekker gebly. Dit was veilig en die plekkie was lekker ingerig. Die plek het 'n binnebraai wat perfek was toe dit begin reën en ons wou braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Besigheidsreis

Great breakaway from everything.

Perfect getaway if you need a break from the hustle and bustle of the city, secluded but safe. Great atmosphere in the house, having a warm fire going at night when there are lights, absolute bliss. Our propose, all though with our office/company, was for team building and re-connecting with one another.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Thank so much for your feedback. Please visit again.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Beryl K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl K
Gesin met klein kinders

Stunning house, no need to pack anything except food, clothes and wood. Very accommodating.

Thank you for the wonderful time we had at Jacobuskraal over the last few days. Our kids, fur and human, loved exploring the surroundings and mom and dad had a wonderful relaxing stay. A special thanks to the caretaker, Ian, as well for helping us find accommodation for Thursday night as we needed to extend our stay unexpectedly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steve H

Geriewe en ligging het manne-naweek uitstekend gepas.

Ligging en geriewe baie gepas vir 'n manne-naweek weg van die stad se gewoel. Plattelandse atmosfeer, maklik bereikbaar met Yzerfontein and ander geriewe binne 5 km radius. Slegs sonkrag, maar meer as voldoende vir noodsaaklike behoeftes en ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Kom gerus weer.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Pieter J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Gesin met klein kinders

Lekkerste wegbreek gewees om na 'n plek toe te gaan wat alles het.

Baie lekker plek waar jy jou kinders kan hê en jou honde ook ek dink my honde het dit meer geniet as ek. Dit is beslis 'n plek wat ek weer sal besoek in die toekoms. Baie dankie vier die dien en die vinnige terugvoering oor die plek. Dit sal 'n 10 uit 10 wees. Tot 'n volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Pieter. Kom gerus weer.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Andries D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D

Genotvol.

Ons gas was op, op die 3de dag. Die opsigter het gesê hy sal 'n nuwe bottel bring die volgende dag, maar het toe nooit nie. Ons het die stoof se gas bottel gebruik op die yskas en geiser vir die laaste tyd. Die opsigter het nooit iets laat weet nie. Dit was die enigste teleurstelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering. Ons sal opvolg met opsigter oor die situasie.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Carine V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en rustig.

Die plekkie is sowaar fantasties. Ons sal in die nuwe jaar gou weer 'n bespreking maak. Baie dankie aan Ian, die bestuurder, wat baie behulpsaam was. Ons is baie verras omdat alle benodigdhede tot ons beskikking was en dat ons hondjies kon saamkom. Ons sien Jacobuskraal weer voorlopig in Maart 2019.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Sien uit na julle volgende kuier.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Francois J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf as jy wil wegkom van die gejaag.

Ons het ons kuier baie geniet en sal beslis weer oorweeg om daar te bly. Ons was net 3 persone so ons het oorgenoeg spasie gehad. Die beskrywing noem dat 12 mense daar kan bly, maar ek sal dit nie sommer aanbeveel nie. Daar is net een stort wat relatief goed werk, so almal sal in die een kamer se badkamer moet stort. Dit was nie vir ons 'n probleem nie, maar kan dalk problematies wees vir 'n groot groep. Die opsigter was baie behulpsaam en het ons welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia V

Rustige, veilige plaas-atmosfeer, 'n belewenis!

Ons verblyf was absoluut lekker en definitief kindervriendelik. Ons het elke oomblik geniet, veral omdat daar nie TV is nie, kon ons kwaliteit-familietyd saam spandeer het. Baie dankie, ons sal definitief weer hul besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Naretha F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naretha F
Gesin met klein kinders

Wat 'n heerlike wegbreek in 'n veilige plaasomgewing.

Ons was 8 grootmense met drie kinders (almal onder 4 jaar) en ons het heerlik gekuier. Die feit dat daar nie 'n TV was nie, het gemaak dat ons, as familie, 'n slag ander goed gedoen het as gewoonlik. Die wit strande en winkels van Yzerfontein is ook naby genoeg om gou vinnig daarheen te gaan. Hier en daar was daar ietsie wat gepla het, maar oor die algemeen het ons heerlik gekuier en sal ons beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Kom kuier gerus weer.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Cornelle N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelle N
Gesin met tieners

Everything was great, perfect break. Will come again!

Fabulous stay. Peaceful, everything we needed. Perfect place to recharge or haev a family / friends gathering. We will definitely book again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles was goed, perfekte wegbreek. Sal weer kom!

Lekker verblyf. Rustig, alles wat ons nodig het. Perfekte plek om weer te rus of saam met vriende of familie te kuier. Ons sal definitief weer bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Thank you very much for your review. Please come again.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Cobus O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus O

Lekker ruim huis vir groot groep vriende om saam te kuier.

Huis was netjies en geriewe prakties vir groot groepe, ons het baie gehou van die oop plan kombuis/sitkamer/eetkamer met braaiplek en van die isolasie in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Kom gerus weer.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Nicolene V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Ons was twee gesinne met honde en almal het baie lekker gekuier. Was daar in die winter, so die binnebraai was heerlik om die huisie op te warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Dankie Nicolene, is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Angelique P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie plaas-hemel op die Weskus.

Ons het heerlik gekuier by Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse, ons vierpoot kind ook! Die hele erf is omhein en ons hond kon vrylik rondsnuf en speel. Sy het die spasie so baie geniet. Dit is letterlik 'n hondehemel. Die huis self is goed ingerig met al die benodighede wanneer mens in ag neem dat dit basies "off the grid" is - van braairooster, tot 'n jaffelmaker, ekstra koelerbokse om koeldranke koud te hou. Al is dit 'n plaashuis, het ons gevoel dat dit regtig mooi skoon was. Ons stem met vorige kommentaar dat die al die kamers en badkamers wel gordyne moet kry, vir meer privaatheid, en hoop dat bestuur dit sal toepas. Daar is ook 'n nuwe solarstelsel geïnstalleer volgens Ian, en hierdie het hoofpyne veroorsaak wanneer die stelsel se alarm in die nag en deur die dag afgegaan het, dit is seker net 'n klein verstelling wat gemaak moet word. Tesame met die saligheid en lekker braai-area, is daar baie om te doen in die omgewing en sal geen gas verveeld raak nie. Ons sal graag terugkeer vir nog 'n lekker wegbreek! Ons hoop die solarstelsel is teen dan uitgesorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Hallo Angelique

Dankie vir die positiewe terugvoer en ons is bly julle het dit geniet. Ons sal beslis kyk na meer gordyne en ook na die solarstelsel. Dit gee gewoonlik net probleme as die sisteem oorlaai is, of die battery pap is. Jammer daaroor.

Groete
Martin Louw

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Anelda H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige plaasgevoel.

Ons het 'n heerlike tyd gehad, baie rustig en die huis het 'n lekker plaasgevoel. Miskien sal 'n mikrogolf dalk handig inkom. Verder was alles baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet.

Ons wil van die grid af bly en gebruik sonkrag, sal dus nie op die stadium 'n mikrogolfoond kan dryf nie.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Hyla B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hyla B

Oulike, veilige plek, asook vir ons diere. Awesome!

Dit is 'n groot plaashuis wat baie goed toegerus is. Die omgewing is so rustig en veilig. Geen bekommernis oor ons honde, wat saam met ons daar was nie. Ons het dit werklik baie geniet, al was die weer koelerig het ons die binne braai gebruik wat uitstekend gewerk het. Sal definitief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Baie dankie, julle is welkom om weer te kom kuier!

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Kevin D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin D
Gesin met klein kinders

Satisfied.

Satisfied with the service and accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Thank you, glad you enjoyed your stay. Please come again.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Jan V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale basis vir lekke slaap terwyl jy bedags gaan blomme kyk in Darling omgewing en die Weskus Nasionale Park se Postberg.

Rustig en stil op die plaas met net die natuur as geselskap. Groot kaggel met binnenshuise braaiplek indien die weer buite nie gesellig is nie. Ruim slaapkamers met geriewe. Baie dankie Ian Gradwell vir jou vriendelikheid en hulp met alles wat ons wou weet oor winkels plekke en paaie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evan K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Evan K
Gesin met klein kinders

Dit was 'n lekker gesins plek met ruimte vir die kleinkinders.

Die gas storte en yskas het nie saam gespeel nie end die bed in die hoof slaapkamer is besig om inmekaar te sak, glad nie aanvaarbaar nie. Andersins nie seker nie te onaardig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Goeiedag Evan,

Dankie vir die resensie. Jammer oor julle ervaring. Die gas yskas was vir 'n diens en daar is twee nuwe beddens aangeskaf.

Groete

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
De Jongh B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Jongh B

Wonderlike naweek weg van die stad se geraas.

Ons was drie gesinne met kinders wat vir 'n naweek hier gebly het - meer as genoeg plek, lekker braai- en kuiergeriewe, en die ligging was perfek, weg van enige geraas en ander mense. Baie dankie, ons kom beslis terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet!

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Musa M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Musa M
Saam met vriende

Good place, gives you peace of mind.

The place is far from Cape Town, 80 km away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties, great ligging, great huis en honde het die erf en see só baie geniet!

Ons sal vir seker weer hier kom bly. Sal dalk net die hekke om die erf bietjie meer secure verkies het.. Ons een hond spring oor alles. Mens kan nie jou honde alleen by die huis los as jy gou iewers wil gaan explore wat nie honde toelaat nie, so dit maak dit net bietjie moeilik om Yzerfontein ook te gaan verken of 'n "restaurant-toer" te vat as mens vir langer as 'n naweek daar wou bly. Maar sonder honde ook sal dit net die beste wegbreekplek wees! Lekker groot en 'n fantastiese ligging!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Baie dankie. Julle is enige tyd welkom.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Jacques S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Saam met vriende

Fantastiese naweek weg vir 'n rampartytjie.

As jy 'n naweek weg naby die see wil hê, maar ook in die bos, saam jou vriende of familie, is dít die plek vir julle. Ons het baie lekker gekuier en gebly hier. Lekker naby die dorpie van Yzerfontein en kuierplekke. En jy't totaal en al privaatheid by jou huisie. Sal definitief weer hiernatoe kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Baie dankie!
Julle is enige tyd welkom!

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Johan H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

4 stars average.

Great for humans and canines! Lots of space. Though rustic, well equipped and very private.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Thank you very much for your review.
Please come again.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Theodore Ernest T - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theodore Ernest T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and tranquillity.

We had a wonderful stay. We would have like to see more window coverings, especially at night time because it feels a bit scary. Our pets enjoyed it tremendously and it can be recommended for any animal lover. It is nice and safe and has an enclosed yard. Maybe the owner could take some recent photos of the place because it looks better in real life than on the web.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil en rustig.

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Dankie vir die resensie, is bly julle het dit geniet!

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Charmainne D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmainne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek om te ontspan!

Die kort wegbreek was fantasties en Jacobuskraal was die perfekte plek om te ontspan en te rus. Die fasiliteite was uitstekend en die diens tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Dankie Charmainne kom gerus weer!

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Shafiek H - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shafiek H
Saam met vriende

Fantasties.

Ons was 10 dames wat op Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse vir 'n naweek gekuier het en dit was fantasties. Sal dit enige tyd weer doen en sal dit vir enige persoon wat van die rustigheid hou aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer! Julle is enige tyd weer welkom.

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Antoinette C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

My familie het dit regtig baie geniet!

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer

Baie dankie vir review!
Is bly julle het dit geniet!

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Wouter V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker privaat en baie ruimte.

Aangename verblyf en kan lekker afskakel. Huis is toegerus met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 500
R3 500 R2 975
per nag, vir 12 mense
Vanaf R3 500
R3 500 R2 975
per nag, vir 12 mense
Vanaf R3 500
R3 500 R2 975
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobuskraal Erf 22, Jacobuskraal Natuurreservaat, 5 km vanaf Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyM2U2ZWQwLWY0N2YtNDZiNS1hODg3LTMzNmY2NGY0MDNhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 975 per nag, vir 12 mense 72 5 1 5 Plot 22 Jacobuskraal Jacobuskraal Nature Reserve 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.332917149028 18.226978182793