Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 9 Feb 2023 tot 1 Feb 2025.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobuskraal Erf 22, Jacobuskraal Natuurreservaat, 5 km vanaf Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 R2 975 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Jacobuskraal Yzerfontein Plaashuis is 'n troeteldiervriendelike, privaat Weskushuis. Die huis is op 'n erf van 10 hektaar in die bewarea van Jacobuskraal geleë. Dit is die ideale plek om te ontspan in die pragtige natuur en sterre te kyk. Die huis word met gas en sonkrag (vir ligte) aangedryf. Daar is nie 'n TV nie.

Jacobuskraal is net 5 km vanaf die bekende, asemrowende strand, wat oor meer as 25 km strek en aan die Weskus Nasionale Park grens.

Die plaashuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is ook 'n aparte stort en toilet. Twee slaapkamers het dubbelbeddens, 1 slaapkamer het 2 dubbelbeddens en die ander slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n stapelbed.

Die huis het 'n binnebraai en die leefarea lei na 'n beskutte stoep met nog 'n braai. Daar is 2 houtdekke op die boonste verdieping waar gaste kan ontspan en 'n skemerkelkie kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 73 resensies vir Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Jaar gelys 9

Ligging

  • Jacobuskraal Erf 22, Jacobuskraal Natuurreservaat, 5 km vanaf Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R3 500 R2 975
per nag, vir 12 mense
Vanaf R3 500
R3 500 R2 975
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobuskraal Erf 22, Jacobuskraal Natuurreservaat, 5 km vanaf Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyM2U2ZWQwLWY0N2YtNDZiNS1hODg3LTMzNmY2NGY0MDNhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 975 per nag, vir 12 mense 73 5 1 5 Plot 22 Jacobuskraal Jacobuskraal Nature Reserve 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.332917149028 18.226978182793
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem