LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jacomahof 21 | LekkeSlaap
+27

Jacomahof 21

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Jacomahof 21
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ilse S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse S
Saam met vriende

Wonderful stay.

Very clean and spacious for 2 people. Only one minute from beach!

Jacomahof 21's terugvoer

Hi Ilse
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, kom gerus weer.
Groete, Annemarie - Jacomahof 21

Jacomahof 21
Duncan B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lieflik en baie rustig.

Ek sal Jacomahof 21 voorstel aan enige iemand. Baie lieflike en pragtige plekkie.

Jacomahof 21's terugvoer

Goeiedag Duncan. Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, hoop ons sien jul weer.
Groete, Annemarie

Jacomahof 21
Stefanie V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie V
Besigheidsreis

Clean, convenient and with a good view of False Bay.

Our friends enjoyed their stay, only struggled a bit with DStv when power had been out, then we had to reset the decoder. Otherwise all was great, thank you.

Jacomahof 21's terugvoer

Hi Stefanie, thanks for the positive review. We appreciate. Kind regards, Annemarie

Jacomahof 21
Charlton D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Vriendelike ontvangs deur agent en eienaar was baie behulpsaam om ons uit te sorteer met verblyf nadat ons bespreking by ander akkommodasie dubbel geboek was en ons dit verloor het. Die eenheid kom met alles wat jy nodig het en dis letterlik by die see en veilig. Sal definitief weer terug.

Earl S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Earl S
Gesin met klein kinders

Great stay.

Lovely views. Perfect for a getaway.

Grant D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon and waarde vir geld.

Die plek is absoluut ongelooflik. Uiters skoon en goed gevul met alles om jou tuis te laat voel. Dit is naby winkelsentrum en 'n entjie van die strand af en asemrowend mooi.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean and value for money.

The place is absolutely amazing. Extremely clean and very well stocked with everything to make you feel at home. Close to shopping centre and metres away from beach and just breathtakingly beautiful.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jacomahof 21's terugvoer

Hi Grant,
Thank you for the 5-star review. So happy that you enjoy your stay. You're welcome to come again.
Kind regards,
Jacomahof 21

Jacomahof 21
Zelda C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda C
Saam met vriende

Gemiddeld.

Geiser was af, het koud gestort voor troue, my man het toe krag boks opgespoor na die troue en ons kon warm stort die volgende oggend. Motorhuis was te klein vir ons Nissan Navara aangesien daar 'n klomp goed agter in die motorhuis gepak is, ons voertuig moes desondanks dus buite geslaap het.

Jacomahof 21's terugvoer

Dag Zelda
Dankie vir jou resensie. Ek is so jammer om te hoor van jul ongerief, ek sal in die toekoms meer bedag wees om die geyser aan te sit. Wat die garage betref, dis ou garages wat eerder te smal as te kort is, maar ons neem kennis.
Ek hoop die troue was lekker.
Groete, Jacoma Hof 21.

Jacomahof 21
Heloise V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heloise V
Enkelreisiger

Mits dit net volwassenes is sonder kinders want die kompleks se reëls is streng.

Ideaal vir net twee volwasse mense. Mense is ongelukkig onderhewig aan die reëls van die kompleks. Net n negatief, dis op die tweede vloer so braai kan 'n probleem wees. Ons het vroeër uitgegaan weens my man se rug. Hy kon die trappe opklim en afklim nie hanteer. Andersins, geen probleem.

Jacomahof 21's terugvoer

Dankie vir die terugvoer Heloise. Soo jammer vir jou man wat nie die trappe kon doen nie.

Groete,
Annemarie

Jacomahof 21
Aletta B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta B
Enkelreisiger

Briljant. Ek kon nie vir beter gevra het nie.

Uitstekende verblyf. Sal definitief eerste keuse wees in die toekoms. Van aankoms tot uitklok was excellent. Was net mal daaroor!

Jacomahof 21's terugvoer

Hi Aletta, dis wonderlik om te hoor dat jy jou rustyd geniet het. Dankie ook vir die goeie review wat jy vir ons gegee het. Ons hoop ons sien die hele familie sommer gou by Jacoma Hof 21. Sterkte vir die res van die jaar wat nou vinnig hardloop. Groete Annemarie & Corné

Jacomahof 21
Mieke H - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, netjies en naby aan alles.

Die woonstel was ruim, skoon en baie gerieflik. Dit was werklik "lekker slaap". Ek sal weer van hierdie akkommodasie gebruik maak.

Jacomahof 21's terugvoer

Hi Teresa, dit was lekker om jou te ontmoet. Dankie vir die positiewe terugvoer en ons hoop regtig ons sien jou gou weer. Vriendelike groete, Annemarie.

Jacomahof 21
Jesse C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesse C
Gesin met tieners

Die verblyf was gemaklik en genotvol.

Ligging baie goed. Netjiese en ruim wooneenheid.

Jacomahof 21's terugvoer

Jesse, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd goed om te hoor. Kom gerus weer. Vriendelike groete, Annemarie.

Jacomahof 21
Veronique V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus.

Vriendelike ontvangs - lugreëling aanbeveel.

Jacomahof 21's terugvoer

Baie dankie Veronique, hoop ons sien jul weer. Vriendelike groete, Jacoma Hof 21

Jacomahof 21
Mandy S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mandy S
Gesin met klein kinders

It was a pleasant stay.

The accommodation was perfect for what we needed. Perfect location, spacious and well equipped.

Alma P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly, netjies en goed ingerig.

Ons het heerlik gebly! Die woonstel is goed ingerig en netjies. Ons sal weer hier kom bly!

Jacomahof 21's terugvoer

Alma, baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ons hoop ons sien jul weer eendag in die Strand. Vriendelike groete, Jacoma Hof 21.

Jacomahof 21
Dirk W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk W
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik met goeie ligging.

Lekker ruim woonstel met gemaklike verblyf vir 'n gesin van 4. Maklike toegang tot die see. Die woonstel is goed uitgerus met alles wat mens nodig het.

Jacomahof 21's terugvoer

Hi Dirk. Baie dankie vir positiewe terugvoer. Dit was ook aangenaam om julle daar te hê. Hoop dat jul weer in die toekoms kan om "kuier". Vriendelike groete, Jacoma Hof 21

Jacomahof 21
Lynette B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik.

Baie ruim, netjiese woonstel naby die strand. Vriendelike ontvangs. Veilige parkering en omgewing. Ons sal definitief weer daar vakansie hou.

Jacomahof 21's terugvoer

Lynette, dis altyd lekker om te hoor dat gaste hul verblyf geniet het. Hoop om julle in die toekoms weer te sien. Vriendelike groete, Jacoma Hof 21

Jacomahof 21
Johanna H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna H
Saam met vriende

Lekker groot woonstel en mooi uitsig.

Heerlike verblyf. Naby alles.

Levina Jephta J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levina Jephta J
Saam met vriende

My verblyf was aangenaam, rustig, net wat mens nodig het om weg te breek.

Dis 'n lekker wegbreekplek. Baie rustig, net wat ons nodig gehad het. By die strand en omgewing was wonderlik. Corne was baie behulpsaam. Eintlik 'n juweel. Baie netjies en alles was wonderlik.

Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmZmNiYTMzLWI3YTQtNDc4MS1iZDFjLTFkM2ZjYTkyOWJiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350  per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.104013907471 18.817512094975
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!