LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jacqui's Place | LekkeSlaap
+19

Jacqui's Place

36 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Jacqui's Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Relebohile L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Relebohile L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We felt at home.

Great hospitality. Very helpful. We needed iron we just called them quickly the brought one for us and with ironing board.

Danela V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danela V
Saam met vriende

Als onder een dak wat mens nodig het. En mooi netjies.

Plek is baie netjies en skoon. Mooi uitsig op die berg en eienaars is baie vriendelik. Selfs 'n pragtige vierpoot ook om jou so nou en dan te kom groet as hy verby kom.

Leslie L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie L
Saam met vriende

Dit is vir ons net n plesier om weer by so ’n plek te wil kuier.

Sien sterre.

Janine P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P
Besigheidsreis

Very satisfied, pleasant, well located.

Jaqui's Place has seen us a second time since our 1st stay over was very lovely. She and her hubby are great hosts, we once again found them friendly and efficient and the place just as great as our previous time! We recommend it yes!

Jacqui's Place's terugvoer

Thanks for your kind comments, we look forward to welcoming you again.

Jacqui's Place
Monashra J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monashra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Super cool plek, baie vriendelike mense. Wou nie hê dat my verblyf moes eindig nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fabulous.

Super cool place, very friendly people. Didn't want my stay to end.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Charlene B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B

Hulle was baie gasvry en vriendelik.

Dit help dat hulle bereid is om mense lughawe toe te vervoer.

Jackeline T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackeline T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend en lekker ontspanne.

Ek het die plekkie geniet, was baie lieflik om daar te wees die gasheer en vrou is wonderlike mense. Ek sal enige tyd weer die plekkie boek.

Christo T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, waarde vir geld. Goeie gashere!

Word sterk aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean, value for money. Great hosts!

Highly recommended!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gloria G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gloria G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A bit small, but adequate for an overnight stay.

Would be nice to have an outside door and balcony or somewhere to sit.

Valencia M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valencia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale verblyf naby Strand.

Was vriendelik deur Peter en Jacqui ontvang, verblyf was gemaklik en vir seker waarde vir geld.

Sandra J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra J
Saam met vriende

Die kamer was goed toegerus en baie netjies.

Ons het baie lekker gebly. Enigste negatiewe kommentaar is die feit dat die een kamer nie 'n mikrogolf in gehad het nie. Dit maak dit moeilik as jy n volle week bly. Die TV was bietjie moeilik om baas te raak, aangesien daar nie instruksies in die kamer was nie en laastens voel dit bietjie onhigiëniese om jou skottelgoed te moet was in dieselfde wasbak waarin jy jou tande borsel.

Jacqui's Place's terugvoer

We are sorry that the accommodation did not meet our guests expectations.
However, we do endeavour to ensure that the description on the website matches exactly what the accommodation has to offer.
Nevertheless, we thank guests for their comments which help us to make improvements.
In this instance we will now offer a house-keeping service if requested. The TV has recently been upgraded and is now simpler to use.

Jacqui's Place
Riana E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik ontvang, gerieflike, ruim slaapplek met lekker, huislike atmosfeer.

Peter en Jacqui is aangename mense wat ons dadelik tuis laat voel het. Kamer is goed toegerus en gerieflik. Televisie met vol DStv en WiFi was lekker om te hê.

Retha V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf in 'n stil omgewing.

Ons het baie lekker oorgebly in die netjiese, goed toegeruste kamer nadat ons hartlik ontvang is deur die eienaars. Die beddens is besonder gemaklik. Ons hondekind was welkom. Hierdie verblyf kan beslis aanbeveel word – dit is uitstekende waarde vir jou geld.

Erica V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very pleasant.

I would really come back, it was quiet and very nice.

Chris B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Besigheidsreis

Altyd 'n aangename verblyf.

Volgens my vorige verblyf hier is alles in orde en die verblyf is die rustigste. Ek voel altyd baie welkom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Always a pleasant stay.

As per my previous stays here, all is in order and the stay is most peaceful. I am always made to feel most welcome.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Perswin B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Perswin B
Saam met vriende

Dit is baie privaat, rustig en veilig.

Die gasvryheid was goed en mens voel gemaklik en vry. Daar was nie enige steurnisse of ongerief nie. Die area is ook rustig.

Mara H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mara H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plek.

Baie veilige plek en redelik. Baie hulpvaardige en vriendelike gashere. Plek is sentraal geleë en maklik om te vind. Die meeste van jou behoeftes voorsien.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Tranquil place.

Very safe place and quite. Very helpful and friendly hosts. Place is centrally located and easy to find. Accommodate most of your needs.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Janine P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik!

Jacqui en haar man laat mens tuis voel, als is mooi en baie skoon, en die ligging is perfek vir ons.

Chris B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Besigheidsreis

Dit is altyd lekker om hier tuis te gaan.

As 'n gas word jy altyd baie vriendelik ontvang en jy voel dadelik baie tuis en rustig.

Madél L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madél L

Ons was baie tevrede en sal beslis weer daar oornag.

Die diens en ligging van die kamer is puik. Absoluut waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Sal dit beslis aanbeveel.

Amanda S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Besigheidsreis

Het baie lekker gebly, veilige, netjiese plekkie en eienaars baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief weer daar bly!

Sien sterre.

Dirk V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk V
Enkelreisiger

Gerieflik.

Alles was netjies en ontvangs was goed. Tog die volgende kritiek: Alhoewel die duurder kamer geneem is omdat gemeld word dat 'n bad beskikbaar is, was badgeriewe nie beskikbaar nie. Daar was 'n bad, maar 'n versoek dat dit nie gebruik moet word nie en daar was ook geen badprop nie.

Jacqui's Place's terugvoer

We thank Dirk for the review.

Since we still have water restrictions and are trying to conserve water, we request that guests use the shower instead of the bath. Under certain circumstances, where guests are unable to use the shower, many as a result of a medical condition, they are more than welcome to use the bath.

We thank Dirk for bringing this matter to our attention - we will amend our accommodation details accordingly to prevent any misunderstanding.

Jacqui's Place
Jeanie S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanie S
Enkelreisiger

Skoon, netjies en veilig.

Ek het net oorgeslaap, was by 'n funksie, het laat ingekom, wens ek kon langer daar vertoef. Kamer was mooi, netjies en skoon en daar was heerlike beskuit vir saam my koffie die oggend.

Roxanne N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Holidaying with my partner.

This is a stunning place. Both my partner and I love this place. The host are extremely warm and kind, super welcoming. The room we stayed in was excellent, everything one would need. Great value for money, I will most definitely recommend that you go and experience this place. We will definitely be coming back. Thank you for everything.

Emmanuel M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmanuel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie Lekker. Netjies en Gemaklik.

Baie netjies en goed versorg. Kan dalk doen met 'n mini bar yskas in die kamer en water bottels.

Jacqui's Place's terugvoer

Many thanks for your review, we have taken you up on your suggestion and installed a bar fridge.

Jacqui's Place
Imran J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imran J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Dit was regtig 'n baie goeie ervaring.

Attie C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gerieflik en aangenaam.

Peter en Jacqui het ons vriendelik ontvang en ons het dadelik tuis gevoel. Die kamer was netjies en gerieflik. Ons het veilig gevoel en sal weer van Jacqui's Place gebruik maak.

Rita S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en vriendelik ontvang.

Ons was vir 'n funksie in Somerset-Wes en het een nag tuisgegaan by Jacqui's Place. Kamer is uiters netjies en goed toegerus. Vriendelike ontvangs en uitstekende waarde vir geld. Kan hul beslis aanbeveel.

Monica H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, baie hulpvaardig.

Hulle is biker-vriendelik. Ons het tuis gevoel.

Chris B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Besigheidsreis

Soos die vorige keer het ek baie lekker gebly.

Soos altyd is ek goed verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Altyd lekker om hier tuis te gaan.

Alan O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan O

Baie lekker verblyf.

Dit was ideaal geleë vir ons besoek aan die area. Dit het gevoel asof ons by ons eie huis is en die eienaars is baie gasvry en behulpsaam.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A most enjoyable stay.

It was ideally situated for our visit to the area. It was a home-away-from-home establishment and the owners were very hospitable and helpful.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Genevieve W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve W
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld!

Ek't wonderlik gebly, goeie ligging en geriewe. Word hoogs aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great value for money!

I had a wonderful stay, great location and facilities. Highly recommended.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Stephanus S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Privaat, veilig, dorp is baie naby, hospitale naby. Vriendelike ontvangs. En ja, ek sal definitief weer gaan, en prys baie goedkoop. Dankie vir DStv, belangrik vir elke man se sport.

Chris B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Besigheidsreis

Soos die vorige keer het ek baie lekker gebly.

Aangename, vriendelike onvangs. Kamer baie netjies en skoon, goed toegerus met alles wat ek nodig gehad het. Baie lekker stil area waar 'n mens lekker kan onspan en rus.

Matthew B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, wonderlik.

Lieflike plek, lieflike eienaars, dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great, wonderful.

Lovely place, lovely owners, thank you.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Chris B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Besigheidsreis

Baie rustig en toegerus met alles wat nodig is.

Ek is baie goed verwelkom, alles was baie skoon en netjies, alles is sorgvuldig verduidelik. My hele tyd by julle was baie aangenaam, dankie.

Jacqui's Place's terugvoer

Thank you for the feed back. The light problem will be resolved.

Jacqui's Place
was R1 300
Vanaf R1 170
per nag (vir 4 persone)
was R1 300
Vanaf R1 170
per nag (vir 4 persone)
was R1 300
Vanaf R1 170
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remusstraat 1, Rome Glen, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjFJscM4xzgBgAGZu72qeDTtSK9x6lyjpGP8KPwLTRuICUbZlXy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300, nou Vanaf R1 170  per nag (vir 4 persone) 36 5 1 5 1 Remus Street Rome Glen 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.09045665538 18.869717317791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!