Jahensu Safaris - Hillside Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jahensu Safaris - Hillside Lodge is hoog geleë met asemrowende uitsigte oor die Pilanesberge en omliggende gebied. Die omgewing is rustig en die lodge is versteek tussen heuwels naby water.

Die lodge bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en slaapbank, die derde kamer is ingerig met 3 enkelbeddens en die vierde kamer met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer beskik oor 'n digitale kluis, haardroër, lugversorging en klerekaste.

Die ruim kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, ketel, mikrogolfoond en dubbeldeur-yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n koelkamer vir drankies. Die eetarea het 'n groot eetkamertafel met stoele. Die leefarea spog met gemakstoele, 'n 62"-TV met kringklank, 'n DVD-speler en volledige DStv. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe.

Daar is 'n groot dam voor die lodge waar die wild en voëls graag kom baljaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jahensu Safaris - Hillside Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R15 500 per nag (vir 10 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false