Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakaranda 11

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 2, Jakaranda Holiday Flats 11, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jakaranda 11 is 'n luukse en veilige selfsorgwoonstel vir 4 gaste op die seefront in Uvongo, en is net 200 m van die Uvongo-pier en swemstrand af. Dit is ideaal vir jong families en pensionarisse.

Die woonstel het 'n onbelemmerde panoramiese uitsig oor die oseaan en het 2 slaapkamers met goeie plafonwaaiers, 2 badkamers, 'n moderne kombuis en 'n sitarea wat na die privaat balkon lei. Die hoofslaapkamer lei ook na die balkon en het 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Los die skuifdeur oop snags om die branders te hoor of maak hom toe vir absolute stilte. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gebruik 'n aparte, ruim badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis het granietwerksoppervlaktes en is volledig toegerus, wat onder andere 'n glasplaat-induksiestoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser en strykgeriewe insluit. Daar is ook 'n klein eetarea, maar die meeste gaste eet op die balkon. Die sitarea spog met 'n TV, DStv (bring jou eie dekodeerder), en 'n DVD-speler. Daar is ook WiFi beskikbaar. Die leefarea het ‘n goeie plafonwaaier. Bordspeletjies en kaarte is beskikbaar.

Die woonstel het 1 onderdakparkeerplek gerieflik naby die voordeur. Die kompleks het 'n elektriese heining en 'n elektriese motorhek. Gaste kan die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik aan beide kante van die gebou en dit word daagliks skoongemaak. 'n Wassery en 'n skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste op die perseel beskikbaar. Daar is 3 uitgange na die strand voor die woonstel wat elektronies met 'n kode beheer word.

Slaapplek

’n Bespreking by Jakaranda 11 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Jakaranda 11
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 3

Ligging

  • Lilliecrona-boulevard 2, Jakaranda Holiday Flats 11, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Jakaranda 11 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 2, Jakaranda Holiday Flats 11, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde9a9b7cec6d0f510ce487588d8c99af61a4c11d595b5d2039d3939fb0f0a7ef391e580e4edcb0aa0506372c47b6047ce0e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 2 Lilliecrona Boulevard Jakaranda Holiday Flats 11 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.838241281132 30.394548475742
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem