Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakaranda 12

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakaranda Vakansiewoonstelle, H/v Shelvey en Lily Crona-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jakaranda 12 is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig wat ideaal geleë is in 'n kompleks op die strand in Uvongo, net 100 m se stap van die visvangkaai af. Word wakker en aanskou die wonderskone sonsopkoms oor die see en luister na die branders wat breek teen die rotse.

Die woonstel het slaapplek vir maksimum 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, LCD-TV met Easyview en glas-skuifdeure wat na die balkon lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en is ideaal vir kinders.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n ontbytkroeg met stoele in. Die knus sitkamer het 'n LCD-TV met Easyview.

Die kompleks het onderdakparkeerplek, 'n braaigeriewe, 'n kinderspeelarea, wasgoedgeriewe en basiese skoonmaakgeriewe. Toegang word beheer en die kompleks is omring deur elektriese omheining.

Slaapplek

’n Bespreking by Jakaranda 12 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir Jakaranda 12
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Jaar gelys 8

Ligging

  • Jakaranda Vakansiewoonstelle, H/v Shelvey en Lily Crona-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Jakaranda 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakaranda Vakansiewoonstelle, H/v Shelvey en Lily Crona-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5NzIyNTQyLTYxMjAtNDdhYi1hMDI4LWEwYWNiNDBmNDk1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 Jakaranda Holiday Flats Cnr Shelvey and Lily Crona Avenue 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.838357443884 30.394376814365
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem