Jakaranda Woonstel 8
Opsomming van Resensie
Marlene M - Mei 2022
Gemiddeld
Puik diens van die webtuiste en eienaar van die plekkie. Baie behulpsaam en vriendelik. Vir seker sal ons weer daar bespreek, sonder enige twyfel. Dankie vir die gasvryheid.
Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer
Dankie Marlene.
Dankie vir die kompliment. Ek is bly u het dit geniet.
Groete
Antonie
Nico V - Apr 2022
Gemiddeld
Baie gerieflik, rustig en het lekker gerus het die wegbreek nodig gehad.
Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer
Nico, baie dankie.
Ek is bly u het dit geniet.
Groete,
Antonie.
Marlize S - Mrt 2022
Gemiddeld
Gerieflik,ontspannend en rustige atmosfeer.
Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer
Dankie Marlize vir u resensie.
Morne P - Feb 2022
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer
Ons is bly ons kon u 'n goeie diens gee.
Natasha S - Jan 2022
Gemiddeld
Heerlike, rustige vakansie.
Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer
Ons is bly u het dit geniet.
Arno V - Sep 2021
Gemiddeld
Ons het twee weke spandeer by Jakaranda Woonstel 8.
Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer
Dankie Arno, vir jou terugvoer en goeie resensie.
Ons is bly u het dit geniet.
Groete
Antonie
Henrietta W - Mei 2021
Gemiddeld
Baie gerieflik, netjies, rustig en net wat ons nodig gehad het.
Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer
Henrietta,
Ek is bly u het dit geniet. Dankie vir u goeie resensie.
Groete
Antonie
Lawrence Nnona M - Apr 2021
Gemiddeld
I will go back anytime. A very wonderful place. We enjoyed our stay!
Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer
Thank you for your support Lawrence,
You are welcome any time.
Regards
Antonie
Natasha S - Des 2020
Gemiddeld
Fantasties.
Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer
Dankie Natasha,
Dis goeie nuus dat u dit geniet het.
Groete
Antonie
Nerine B - Nov 2020
Gemiddeld
Goeie ligging en netjies.
Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer
Baie dankie Nerine, ons is bly alles was op standaard. Groete, Antonie.
Elaine V - Nov 2020
Gemiddeld
Vriendelikheid!
Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer, Elaine.
Dit maak my bly as my gaste dit geniet.
Thobeka D - Okt 2020
Gemiddeld
It was great.
Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer
Thank you Tohobeka, for your kind word.
Regards
Antonie
Stephen W - Okt 2020
Gemiddeld
Relaxing, close to the beach, good service
Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer
Thank you Stephen,
For a good review. Come again soon.
Ansie B - Okt 2020
Gemiddeld
Uit die boonste rakke!
Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer
Ansie,
Baie dankie vir u goeie verwysing.
Petro D - Sep 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam!
Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer
Baie dankie Petro, vir u goeie resensie.
Kom gerus weer.
Sindo M - Nov 2019
Gemiddeld
Wow, nice place.
Franci H - Nov 2019
Gemiddeld
Dit was baie lekker!
Antoni M - Okt 2019
Gemiddeld
Alles wat 'n mens nodig het en meer.
Frans B - Jul 2019
Gemiddeld
Skoon en netjies, baie goeie diens.
Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer
Hi Frans,
Baie dankie vir U goei terugvoer. Ons wardeer dit.
Dit help ons baie.
Groete,
Antonie
Mynhardt S - Jul 2019
Gemiddeld
Awesome gewees.
Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer
Mynhardt,
Baie dankie vir U uitstekende resensie.
Ons wardeer dit.
Groete,
Antonie
Neels H - Mei 2019
Gemiddeld
Safe, clean and fresh, comfortable and cozy!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard 2, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom