Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakarandalaan

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 20 resensies vir Jakarandalaan
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Deonette M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deonette M
Gesin met tieners

Home away from home.

Ja, ons het beslis ons verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simoné V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné V

Jy moet hierdie huis bespreek vir jou volgende vakansie in Oudtshoorn.

Baie netjiese woning. Vir die eerste keer wat ek in 'n vakansiehuis kom en daar is letterlik van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakarandalaan se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang hier.

Jakarandalaan
Jacques S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Dis was lieflik, ons sal dit weer doen.

Dit was die perfekte Kersfees huis gewees vir ons familie die jaar. Lekker geswem, gebraai, geëet en lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakarandalaan se terugvoer

So bly julle het 'n lekker tyd gehad hier in Oudtshoorn.

Jakarandalaan
Petra S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra S

So lekker gebly!

Baie goeie kliëntediens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakarandalaan se terugvoer

Baie dankie Petra vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer hier te verwelkom.

Jakarandalaan
Juan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V
Gesin met tieners

Veilig, netjies, rustigheid en swembad, beslis die moeite werd by Jakarandalaan.

Met aankoms by Jakarandalaan 'n vriendelike ontvangs gekry deur Julia, swembad was 'n pluspunt vir Oudtshoorn se warm dae, ruim huis, baie netjies en moeite werd om net die rustigheid en stilte te kon geniet na 'n jaar se werk. Julia het ook vinnig reageer oor enige probleme wat ons ondervind het en gereeld opgevolg of alles nog in orde is, sal Jakarandalaan beslis aanbeveel vir enige familie of vriende vir verblyf in Oudtshoorn. So baie om op te noem wat pluspunte is, ruim en pragtige tuin, veilige parkering noem maar op, alles wat jy nodig het was daar. Nogmaals dankie Julia.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakarandalaan se terugvoer

Baie dankie Juan, vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet hier in Oudtshoorn. Hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang. Mooi bly.

Jakarandalaan
Vernon B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam en 'n baie netjiese huis.

Julia was baie behulpsaam en die huis was baie netjies met als en die vertrekke baie baie gerieflik. Jy sien ons beslis weer en sal dit aanbeveel vir enige familie wat hou van rustigheid, braai en net kuier langs die swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha K
Saam met vriende

KKNK - hoewel die fees baie kleiner as gewoonlik was, het ons steeds goeie shows gehad, maar musiek gemis.

Baie dankie vir 'n pynlike netjiese, skoon en goed toegeruste huis. Die beddens is van goeie kwaliteit en verseker 'n goeie nagrus. Die beddegoed kraakskoon en netjies. Julia, jy sien ons vir seker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakarandalaan se terugvoer

Baie dankie Maretha, vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer vlg jaar by die KKNK te verwelkom.

Jakarandalaan
Esmare D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmare D
Gesin met tieners

Was heerlik gewees.

Netjies, veilig en alles wat mens nodig het vir 'n heerlike tyd weg van huis af. Julia het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakarandalaan se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.

Jakarandalaan
Antoinette H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette H
Gesin met klein kinders

Oase in die middel van die dorp.

Pragtige, goed toegerusde woning met hope spasie en 'n heerlike swembad. Die huis is in die dorp binne kort afstand van die winkel sentrum. Die gasvrou was baie vriendelik en het seker gemaak dat ons veilig by die huis aangekom het. Ons sal beslis weer terugkeer met ons volgende kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakarandalaan se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Sien uit om julle weer hier te verwelkom.

Jakarandalaan
Greg W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg W
Gesin met tieners

Was baie tevrede met die verblyf en geriewe en die vriendelikheid.

Baie dankie vir alles, sal definitief julle aanraai vir my familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakarandalaan se terugvoer

Baie dankie Greg. Ek is bly julle het dit geniet by ons.

Jakarandalaan
Jean L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean L

Die gerieflikste verblyf ooit!

Die huis het aan al die vermelde geriewe voldoen. Alhoewel ek nie die voorreg gehad het om die eienaar te ontmoet nie (vanwee die drukverkeer) het Julia moeite gedoen om ons met klein gebare welkom laat voel. Daaar was vanaf ons aankoms kommunikasie, baie dankie Julia vir 'n wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakarandalaan se terugvoer

Baie dankie Jean vir julle positiewe terugvoering. Ons hoop om julle weer hier te kan verwelkom.
Groete Julia

Jakarandalaan
Johannes L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes L
Saam met vriende

Voortreflik, alles onder een dak.

Ons het nou in Jakaranda gebly vir die tweede keer.Weereens heerlik. Daar is nou werklik niks te kort nie. Tot melk suiker beskuit ens. Alles skoon en netjies. Heerlik geswem in swembad (37 grade op Oudtshoorn gewees). Julia het heeltyd navrae gedoen of ons regkom en of alles in orde is. Dankie, Julia. Ons beveel Jakaranda sterk aan as verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakarandalaan se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het die tyd in Oudtshoorn en by Jakarandalaan geniet. Ons hoop om julle weer hier te verwelkom.

Jakarandalaan
Gerda J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda J

Awesome.

Alles was perfek en fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakarandalaan se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Groete Julia

Jakarandalaan
Alan F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute perfection!

Thanks ever so much to Julia, the perfect host, for a truly memorable stay in a delightful home. A combination of spacious rooms, high quality furnishings and fittings, a glorious garden and secure undercover parking make this the perfect holiday accommodation. In 40 years of staying in holiday cottages and apartments across three continents, this is the best value for money we have ever encountered.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakarandalaan se terugvoer

We are really glad that you were satisfied with everything and that you enjoyed your stay with us. Thank you so much for the wonderful review. Enjoy the rest of your holiday in SA.
Regards,
Bennie and Julia

Jakarandalaan
Janine L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L
Saam met vriende

Fantasties!

Ons is vriendelik ontvang deur Julia. Die huis was volledig toegerus, baie netjies en het aan al ons behoeftes voldoen. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer in die toekoms daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakarandalaan se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Jakarandalaan
Samantha O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha O
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Baie dankie vir alles dit was baie lekker om by julle te kon bly. Sien weer Februarie 2018.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakarandalaan se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Lekker oefen, sien Februarie.

Jakarandalaan
Nico B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Ruim, netjes en gerieflik.

Baie netjiese plek met 'n goeie ligging. Bietjie koud in die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pikkie B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pikkie B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Skoon, netjies, ruim en met alles toegerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakarandalaan se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit.

Jakarandalaan
Jacobus J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus J
Saam met vriende

Jakarandalaan was uitstekend.

Jakarandalaan was alles wat ons verwag het en meer. Die diens was uitstekend en ons het ons verblyf terdeë geniet. Ek sal Jakarandalaan enige tyd aanbeveel en definitief weer besoek as ek weer in Oudtshoorn kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk O - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk O
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, goed toegerus, ruim, vreedsaam.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakarandalaan se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek waardeer dit baie.

Jakarandalaan
Vanaf
R3 800
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R3 800
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakarandalaan 9, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2805acd8bd226c70f804f446fe368daf20190e82d002591ac7fcea7d4ac9c7df9fa8ce5bbf82fb0bf06dcd49928b4344a26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 10 mense 20 5 1 5 9 Jakaranda Avenue Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.595721320134 22.193710720585
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem