Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakkalskloof Camping

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

1.9 uit 5van 3 resensies vir Jakkalskloof Camping
Netheid
1.3/5
Diens
1.7/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
2.3/5
Waarde vir geld
2.3/5
Markus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Markus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

It was fine as a budget location and did have the swimming pool to cool down.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Lorraine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot teleurstelling.

Die ontvangs was vriendelik. Daar word nie aangedui dat daar nie kragpunte is nie. Die braaigeriewe is in 'n swak toestand. Vol gate en uit mekaar geroes. Die kampterrein lê vol afvalprodukte. Ablusie en toilette is vuil. 2 toilette waarvan een buitewerking was. Die kamparea is nie versorg nie. Badkamervenster is stukkend en met plastiek toegeplak. Dit is duidelik dat die geriewe nie gereeld skoongemaak word nie. Pad na kampterrein is uitdagend en nie geskik vir gewone padkaravane nie. Die hele kampterrein kort 'n dringende opgradering.

  Nuttig  (3)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lorraine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak, swak, swak.

Onnet, vuil, stukkend en 'n wanvoorstelling van wat geadverteer word. E-posse en foto's is aan webtuiste gestuur sonder enige reaksie. Opsie vir resensie is nie op Jakkalskloof se webblad nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Die Jakkalskloof Plaas, Lang die R327, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cc0bced99e01b1358f614b0ed2ad74886565cdc107d3d5e91feff916d93290879cfeb3d2ee4a9d52af32052eaa3492e6d8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 3 5 1 2 The Jakkalskloof Farm Off the R327 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 11:00 -33.742602341547 21.437719375219
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem