Jakkalsrivier

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jakkalsrivier is op 'n plaas 40 km vanaf Laingsburg en bied selfsorgverblyf, sowel as kampeerplekke.

Gaste kan die selfsorghuis of een van die rustieke kampeerplekke bespreek. Die selfsorghuis beskik oor 3 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en 'n handstort deel. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof en oond toegerus. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet. 'n Buitebraai is beskikbaar en warm water word deur 'n donkie voorsien.

Let wel dat die huis van sonkrag gedurende die dag gebruik maak. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.

Die kampeerplekke is baie rustiek en het nie enige geriewe nie. Gaste moet asb. hul eie toerusting en water saambring.

Daar is doendinge soos wandel, fietsry en perdry op die plaas.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jakkalsrivier gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R160 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za