LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jalelo | LekkeSlaap
+26

Jalelo

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berglaan 810 , Florauna , Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jalelo is in Florauna, Pretoria en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of oornaggas. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid is op 'n woonerf, het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike banke en 'n dubbelslaapbank met 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.

Daar is braaigeriewe, 'n buite-area met 'n tafel en stoele, en 'n heerlike swembad wat gaste kan geniet.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Die perseel het elektriese omheining en 'n moderne alarmstelsel.

Slaapplek

’n Bespreking by Jalelo sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Jalelo
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Berglaan 810 , Florauna , Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Jalelo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berglaan 810 , Florauna , Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaibAQNCg4uy4YpGTGbnGT2GzxgXUxPafUaQjGsmbHNM5ABQeyI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 810 Berg Avenue Florauna 0182 Gauteng 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -25.684026249018 28.150299388994
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!