LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jalomè Guest House | LekkeSlaap
+38

Jalomè Guest House

17 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray-straat 17, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Jalomè Guest House is is in die dorpie Noupoort in die Karoo geleë. Dis gerieflik tussen Johannesburg, Gqeberha (Port Elizabeth) en die Tuinroete. Die huis is ideaal vir 'n groep vriende, 'n gesin of persone wat reis.

Daar is 3 slaapkamers en elkeen het sy eie badkamer. Die 2 slaapkamers is met 'n koningingrootte-bed en enkelbeddens gemeubileer. Die 1 slaapkamer is met 2 driekwart beddens en 1enkelbed gemeubileer.

Gaste kan gerus die sitarea en kombuis benut. Daar is ook n braai area en tafel en bankies op stoep. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar vir 3 voertuie.

Daar is cctv kameras geinstaleer wat op parkeerplek en ingang van gastehuis wys.

Oorkant die gastehuis is n kafee wat wegneem etes veskaf.
Geen ontbyt word verskaf nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Jalomè Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Murray-straat 17, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Gaste dink Jalomè Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray-straat 17, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQHHO80u08pzu5a4zWavVmKN6JwJql3Y6enL6Mu5vp1mMRX2MQj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 17 Murray Street Noupoort 5950 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -31.179239528478 24.95309472084
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!