Noupoort  Akkommodasie by Jalomè Guest House | LekkeSlaap
+39

Jalomè Guest House

15 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray-straat 17, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Jalomè Guest House is is in die dorpie Noupoort in die Karoo geleë. Dis gerieflik tussen Johannesburg, Port Elizabeth en die Tuinroete. Die huis is ideaal vir 'n groep vriende, 'n gesin of persone wat reis.

Daar is 3 slaapkamers en elkeen het sy eie badkamer. Die slaapkamers is met 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en enkelbeddens gemeubileer.

Gaste kan gerus die sitarea en kombuis benut. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar vir 3 voertuie.

Langsaan die gastehuis is daar 'n kroegrestaurant met verskeie maaltydopsies, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n pool-tafel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Jalomè Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Murray-straat 17, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Gaste dink Jalomè Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray-straat 17, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQHHO80u08pzu5a4zWavVmKN6JwJql3Y6enL6Mu5vp1mMRX2MQj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 17 Murray Street Noupoort 5950 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -31.179239528478 24.95309472084
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za