Marina Martinique Akkommodasie by Jamaican Palms 28 | LekkeSlaap
+18

Jamaican Palms 28

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmrylaan, Jamaican Palms 28, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Jamaican Palms 28 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 7 gaste met 'n uitsig oor die marina in Jeffreysbaai.

Dié woonstel op die eerste verdieping beskik oor 3 slaapkamers, 'n solder, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. 2 van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die solderkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Die kamers deel 2 badkamers, een met 'n stort en een met 'n bad.

Die kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe in. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.

Die sitarea het 'n TV met DStv en lei na 'n onderdakbalkon met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die kanaal. Rook is verbode in die eenheid en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die kanale bied gaste die geleentheid om vis te vang, te swem en te roei, sowel as fietsry en stap op die landgoed. Jamaican Palms 28 is net 600 m van die strand en restaurante af, en 700 m van Wacky Waterpark af.

Slaapplek

’n Bespreking by Jamaican Palms 28 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Palmrylaan, Jamaican Palms 28, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmrylaan, Jamaican Palms 28, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab4fb8f4a90e4b66e248bcbb0b4522e33c266d0a3ff4b54cb7e5eb4f2afd2106fd72777177ba39b14619d928f47f4bfef2bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 7) Palm Drive Jamaican Palms 28 6332 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.077465853646 24.918350676481
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za