Marina Martinique Akkommodasie by Jamaican Palms No.10 | LekkeSlaap
+11

Jamaican Palms No.10

5 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 12 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-rylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 R978 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Jamaican Palms No.10 bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitskompleks in Marina Martinique naby Jeffreysbaai.

Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers en daar is 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, eetkamer en toegang tot 'n dek met 'n uitsig oor die kanaal. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die leefarea het 2 ekstra slaapbanke. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, ysmasjien, yskassie, ketel en 'n koffiemasjien. Addisionele geriewe sluit 'n braai-area, TV, DVD-speler, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, en parkeerplek op die perseel in.

Doendinge op die perseel: swem, visvang, en bootry. Aktiwiteite in die omgewing: surf, perdry, voëlkyk, gholf, visvang en tennis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Jamaican Palms No.10
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Palm-rylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jamaican Palms No.10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 150
Vanaf R978
per nag (plek vir 5)
was R1 150
Vanaf R978
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-rylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2MjgxNzFhLTY4NjYtNDJiNC1hZDRhLThiY2IwY2I1ZTFmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 150, nou Vanaf R978  per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 Palm Drive Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-23:00 10:00 -34.077694068939 24.917693585158
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za