LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jan Brandt Street | LekkeSlaap
+97

Jan Brandt Street

Gastehuis
Rooi kamer
Vanaf
Vanaf R450
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die enkelkamer het 'n privaat sitkamer. Daar is 'n privaat ingang met skuifdeure wat na die tuin, swembad en eetkamer lei. Die badkamer is oorkant die gang. Die woonstel het 'n enkelbed, kas, stoel, verwarmer en 'n elektriese kombers. Daar is ook gratis WiFi, 'n TV, yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n haardroër. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en sitkamer in die huis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt, koffie, tee en koekies.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dekke
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eerste kamer is 60 m² groot en het 'n dubbelbed, yskas, mikrogolf, ketel, koppies, eetgerei, 2 stoele, 'n koffietafel, kas, spieëltafel, spieël, verwarmer, waaier, en elektriese kombers. Dié kamer het ook 'n privaat ingang, 'n houtdek met tuinmeubels en 'n sambreel, en gaste wat hier bly het toegang tot 2 gemeenskaplike sitkamers en 'n gemeenskaplike kombuis in die huis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt, koffie, tee en koekies.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boonste kamer
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tweede slaapkamer is 30 m² groot, privaat, en op die boonste verdieping. Dié kamer 'n dubbelbed, mikrogolf, ketel, koppies, eetgerei, rusbank, koffietafel, rystoel, kas, verwarmer, elektriese kombers en 'n waaier. Gaste wat hierdie kamer bespreek het toegang ot 'n privaat badkamer en 'n sitkamer op die tweede verdieping.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Ontbyt, koffie, tee en koekies.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jan Brand-straat 17, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwNTgxY2RhLWI4MTEtNGI0OC1iNjFiLTE3ZTY0M2Q4OTZjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag(plek vir 2) 23 5 1 5 17 Jan Brand street Langenhovenpark 9300 Vrystaat 086 999 0018 12:00-19:00 11:00 -29.097868371519 26.149714207695
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!