Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jan Harmsgat Country House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Jan Harmsgat Country House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Charles P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional place. Great food. Very friendly staff.

Room was magnificent. Such lovely and friendly staff! Made our stay extra special as it was my birthday. We ended up staying an extra night! The food at the restaurant is amazing! Christmas lunch was a treat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terugkomaardetoenaweek. Awesome.

Jan Harmsgat het die rustige atmosfeer geskep vir paar lekker gesprekke op die stoep net na heerlike afkoel in die swembad. Restaurant se kos was topklas en die oersoneel is die beste en hulpvaardigste ooit. Dankie Leandra vir jou gasvryheid en dit nog alles in Afrikaans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie 5-ster gehalte nie.

Geen water nie. Geen warm water nie. Mold op ceiling bo bed. TV remotes werk nie. Gordyne se hakies nie ingehaak nie. Geen koffie nie, slegs decaf. Het vooraf in mail geskryf dit is my huweliksherdenking en dit is hoekom ek die badsuite 7 gekies het. Maar niks het gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jan Harmsgat Country House se terugvoer

Jammer om te hoor van jou ervaring. Ons neem sulke terugvoering baie ernstig en sal met bestuur 'n plan in plek sit om gaste se toekomstige ervarings te verbeter.

Jan Harmsgat Country House
Ronel S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dis asemrowend mooi. Was regtig 'n belewenis om daar te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jan Harmsgat Country House se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering, Ronel.

Jan Harmsgat Country House
Charles V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely countryside, green and soothing.

Situated in a lovely part of our country, room was very spacious and comfortable, staff very friendly and helpful. Excellent restaurant, very nice food, real farm atmosphere, warm fireplace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jan Harmsgat Country House se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering, Charles.

Jan Harmsgat Country House
Rocco D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocco D
Gesin met tieners

Baie vriendelike personeel. Het baie lekker gekuier en ideaal geleë om die omgewing te verken of sommer net te ontspan.

Die restaurant kan ons aanbeveel. Josh en sy vrou is voorwaar sterre en julle kos uit die boonste rakke. Dankie vir julle vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jan Harmsgat Country House se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering, Rocco.

Jan Harmsgat Country House
Riana G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was heerlik en die personeel almal vriendelik en behulpsaam. Die restuarant puik.

Wat wel gepla het is die prys en vir wat jy kry. Ons water het nie geloop as die kamer langsaan s'n ook gebruik word nie. Dit is nie 'n plesier om skielik sonder water in die stort te staan nie. Ons is toe geskuif wat moeite is na die eksklusiewe kamer en daar het die toilet nie gewerk nie en die handdoeke was geel. Andersins was die tuin vir ons baie mooi en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre En Anita R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre En Anita R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Twee dae van heerlike bederf.

Baie mooi uitspanplek. Kamer was netjies en skoon, blomme om jou te verwelkom. Yskassie met yskoue biertjie, koeldrank en water (gratis). Pantoffeltjies en kamerjas, heerlike seep, handeroom ens. en heerlike groot stort. Saans na ete botteltjie water en 'n sjokolade op jou bedkassie. Vir die wat hou van 'n TV - lekker groot met al die kanale. Ontbyt en aandete was uit die boeke. As jy fout vind, lê die probleem by jou en nie die kos. Almal is so vriendelik en behulpsaam. Was regtig 2 heerlike bederf-dae. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rynette P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en asemrowende ligging.

Franswa het ons dadelik laat tuis voel. Die personeel is almal baie vriendelik. Plek pragtig en netjies. Kos uit die boeke. Was 'n awesome naggie toe ons daar geslaap het. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jb V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jb V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens, skoon en knap verblyf, dinge om te doen.

Persoonlike diens en gemaklike atmosfeer. Lekker vir couples weg vir 'n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jan Harmsgat Country House se terugvoer

Dear Jb,

Thank you for taking the time to review your stay with us at Jan Harmsgat Country House.
We are delighted that you had an en-joyful stay with us. The team strives on delivering good service and making each guest stay a memorable one.

Friendly Greetings,
Jan Harmsgat Team

Jan Harmsgat Country House
Elbe B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Dis luuksheid met 'n plaasatmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jan Harmsgat Country House se terugvoer

Goeie middag Elbe

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Ons is baie bly dat julle dit geniet het en ons hoop on julle vinnig weer as gaste te ontvang.

Vriendelike groete

Jan Harmsgat span

Jan Harmsgat Country House
Vanaf
R2 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Boesmansrivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d0590a3f194293c2dbd2d96f93ae9ae39817688b46db1209e1a4e402ca2cab5d8538fd7e0ae1bf0472d87a5b575e0d4c69c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 360 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 R60 Boesmansrivier 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.947139553473 20.215632136326