We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Jannie se huis | LekkeSlaap
+15

Jannie se huis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 51 resensies vir Jannie se huis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Alet S - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet S
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik. Ongelukkig net so klein bietjie duurder as wat ons as gereelde wegbreek kan bekostig.

Het wel WiFi gemis, maar dit was regtig heerlik verby.

Caileigh K - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caileigh K
Gesin met klein kinders

Wonderful, hospitable and fantastic views!

We had the pleasure of spending three wonderful days in Yzerfontein. The accommodation was fantastic with everything we needed and more. We will definitely be back for more.

Jannie se huis se terugvoer

Hi Caileigh. Wonderlik om te verneem dat julle die tydjie daar op Yzer baie aangenaam gevind het. Ook dat die huis voldoen het aan jul behoeftes en dat jul die mooi uitsig waardeer het. Altyd welkom om weer te kom kuier. Vir my en Cecile was dit 'n plesier om julle te ontmoet. Mooi bly. Groete, Wiehann en Cecile

Jannie se huis
Margeo C - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margeo C
Saam met vriende

Fantastiese ligging en 'n skilder mooi uitkyk oor die see.

Ek sal weer en weer en weer kom. Dit was die beste besluit ooit! Om saans aan die slaap te raak met die see in jou ore en soggens die mooiste uitsig te hê oor die see met 'n lekker koppie koffie is al wat jou siel nodig het. Ons was so vriendelik verwelkom, het sommer tuis gevoel.

Jannie se huis se terugvoer

Margeo, jou terugvoering oor die naweek se verblyf en hoe julle dit geniet het maak my en Cecile se harte bly. Baie dankie. Sien uit om jul weer te ontvang.

Jannie se huis
Georgene G - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgene G
Saam met vriende

Heerlik en rustig.

Ons het so lekker gekuier by Jannie se huis, alles is skoon met alles wat jy nodig het. Die stoep het 'n fantastiese uitsig oor die see, waar jy die asemrowende Weskus-sonsondergange kan bewonder. Diens en vriendelikheid staan uit! Ons kom gou weer.

Jannie se huis se terugvoer

Ek en Cecile was bevoorreg om jul te ontmoet. Jul positiewe terugvoer sê dat jul die naweek baie geniet het en dit is wat ons hart vinnig laat klop. Ons gaste se geluk is ons geluk. Kom kuier gerus weer.

Jannie se huis
Andre W - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en ruimte.

Die huis is lekker groot. Lekker kuier-area. Naby Spar en strand. Tannie Dux baie gaaf en kan sien 'n vrou se hand is op die plekkie.

Jannie se huis se terugvoer

Dankie Andre. Dit is 'n voorreg om ons eenheid aan ons gaste te bied in 'n netjiese en gerieflike toestand en daarvoor gee ek vir Doeks krediet. Ek is bly julle het lekker gekuier. Julle is altyd welkom om weer so te maak. Groete, Wiehann en Cecile.

Jannie se huis
Alta J - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta J
Saam met vriende

Absoluut aanbevole.

Baie mooi geleë. Geriewe baie netjies. Daar kort regtig niks in Jannie se huis nie. Sal vir seker weer gaan kuier.

Jannie se huis se terugvoer

Hi Alta, jammer ek en Cecile kon jul nie ontmoet nie. Ek vertrou Doeks het ons plek goed vol gestaan. 'n Lekker naweek saam met vriende is altyd iets spesiaal en ek is bly julle kon ons huis daarvoor gebruik en geniet. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Groete, Wiehann en Cecile.

Jannie se huis
Eli B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eli B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sommer lekker gekuier daar. Alles binne stapafstand, en die plekkie is piekfyn onderhou.

Kan die plek net aanbeveel met vrymoedigheid. Die verkeer op die hoofweg is nogal bedags 'n bietjie lastig wat geraas betref, maar teen 19:00 is allles stil. Die gebrek aan WiFi is dalk ook iets wat aandag kan kry, maar sal weer gaan as die geleentheid voordoen.

Jannie se huis se terugvoer

Hi Eli, baie dankie vir die positiewe kommentaar. Met al die ontwikkeling in Yzerfontein kan die straat nogal besig wees gedurende 'n werkende week. Daaraan kan ons tans nie veel doen nie. Ja, wat die Wi-Fi betref, stem ek saam maar elke luuksheid wat by die huis gevoeg word is daar 'n koste aan verbonde en dus 'n verhoging in die dag tarief. Ten spyte van die voorgaande is ek bly dat julle darem jul verblyf daar geniet het. Vriendelike groete, Wiehann en Cecile.

Jannie se huis
Herman F - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman F
Saam met vriende

Stunning / pragtige uitsig en perfek vir naweek se wegbreek.

Rustige plek waar mens net bietjie weer asem kan skep. Baie baie lekker ontspan.

Jannie se huis se terugvoer

Dankie Herman. Jy maak my dag met so 'n positiewe terugvoer. Baie bly dat julle Yzer en ons huis so aangenaam kon vind.
Vriendelike groete,
Wiehann en Cecile

Jannie se huis
Jennifer A - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer A

Fantasties!

Ons het dit vreeslik geniet. Plek is skoon en alles wat jy benodig sal jy daar vind. Kombuis het alles wat jy benodig. Dit was 'n ongelooflike ondervinding.

Jannie se huis se terugvoer

Dankie Jennifer. Ons is baie bly julle kon die naweek 'n droom naweek maak. Dit is ons strewe om ons eenheid so gerieflik en aangenaam as moontlik vir ons gaste te maak. Altyd welkom om weer te kom kuier. Groete Wiehann en Cecile

Jannie se huis
Elize O - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O

Mooiste natuur, rustigheid, en veiligheid.

Dit was ons grootste bederfnaweek wat betref die uitsig vanaf die stoep, meer as wat ons verwag het. Voeg daarby ’n netjiese, ruim huis al klaar baie waarde en dan die vriendelikste omgee-mense wat ons verblyf ekstra spesiaal gemaak het, net om te hoor of ons lekker kuier. Dankie weereens.

Jannie se huis se terugvoer

Elize, dankie vir die positiewe terugvoering. Jou groot waardering vir wat jul ervaar en geniet het maak ons harte bly. Ons strewe is om die mooi Yzerfontein en "Jannie se Huis" nie net vir ons self te hou nie maar ook met ander te deel. Baie dankie. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.

Jannie se huis
Celeste L - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L
Saam met vriende

Sal definitief weer gaan. Wou nie weer huis toe gaan nie

Die ligging is uitstekend.

Esme V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld

Jannie se huis is beslis waarde vir geld. Die plek het ’n pragtige see-uitsig en die kuierstoep is heerlik. Alles wat nodig is, is daar en die plek was baie netjies. Ons sal beslis weer daar 'n draai maak.

Jan V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike woning om in te bly.

Eenheid binne stapafstand van winkels.

Jannie se huis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer boodskap. Bly julle het die gerief en mooi uitsig van ons huis geniet. Altyd welkom om weer te kom kuier.
Groete
Wiehann en Cecile

Jannie se huis
Jaco M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M
Saam met vriende

Beste waarde vir geld met 'n see-uitsig en meer!

Dis die eerste keer wat ek by Jannie se huis gaan bly het en wat 'n plesier. Die agent, Doeks, was baie vriendelik en professioneel. Ek sal die plek vir enigeen aanbeveel, die uitsig van die stoep kyk reg op die see, beter as dit kry jy nie sommer nie en jy is stapafstand van die winkels. Die huis binne-in het alles gehad wat jy nodig het en is baie netjies, ek kan geen fout met Jannie se huis vind nie, die plek was 100% 'n plesier.

Johan B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Netjies, bekostigbaar.

Het die wegbreek baie geniet.

Brandt B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandt B
Gesin met tieners

Beautiful view.

Baie lekker huis en netjies.

Jannie se huis se terugvoer

Baie dankie, Mari, vir positiewe terugvoer van jul verbly op Yzer. Wonderlik om van ons gaste te hoor dat hul verblyf aangenaam was en dat hul die huis en uitsig geniet het. Altyd welkom om weer te kom kuier. Vriendelike groete,
Wiehann en Cecile

Jannie se huis
Elmine V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gerieflik en goed toegerus.

Die gedeelte van die huis wat verhuur word is op die grondvloer met 'n lieflike onderdakstoep en 'n buitebraai. Die huis is baie goed toegerus met alles wat jy mag nodig kry en baie netjies en skoon.

Jannie se huis se terugvoer

Baie dankie Elmine. Vir ons was dit aangenaam om jul hier by "Jannie se Huis" te ontvang. Bly dat julle dit aangenaam gevind het. Altyd welkom om weer te kom kuier.
Groete
Wiehann en Cecile

Jannie se huis
Nicky J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste vakansie.

Kan die verblyf sterk aanbeveel, dit het alles wat nodig is. Beste see-uitsig en om op die stoep te sit elke aand en vir die son te kyk hoe dit afgaan. Loopafstand van winkels en in 'n baie stil area. Dankie dat ons daar kon bly.

Jannie se huis se terugvoer

Baie dankie, Nicky. Maak ons harte bly om te hoor dat ons gaste die plek en atmosfeer geniet het. Stem saam dat die son se ondergaan vanaf die stoep iets besonders is.

Jannie se huis
David T - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David T
Gesin met tieners

Fantasties met pragtige gedeeltelikte see-uitsigte vanaf die stoep.

Die woning is stapafstand vanaf die winkelsentrum en die strand, en daar is heerlike staproetes in die area. Die die perfekte plek om heerlik te rus. Moderne verblyf en ’n braai-area op die onderdakstoep met ’n gedeeltelike see-uitsig. Sal definitief weer van woning gebruik maak in die toekoms.

Linda M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Gesin met klein kinders

Pragtige huis, baie gerieflik ingerig, asemrowende see uitsig.

Ons het ons naweek in Jannie se huis, baie geniet. Die huis is goed ingerig met alles wat nodig is vir 'n gerieflike naweek weg. Pragtige see-uitsig en loopafstand van hoofstrand en dorp, waarde vir geld vakansie bestemming en kan definitief aanbeveel vir 'n rustige wegbreek naweek.

Jannie se huis se terugvoer

Baie dankie Linda vir die mooi woorde. Maak my hart warm as ek hoor dat ons gaste hul naweek en die eenheid baie geniet het. Altyd welkom om weer te kom kuier. Vriendelike groete Wiehann en Cecile

Jannie se huis
Abraham V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham V
Gesin met tieners

Rustig, ontspanne en netjies.

Jannie se huis is netjies, goed toegerus met net wat 'n mens nodig het. Dit is stylvol en netjies. Ons het die naweek geniet - net ontspan. Dankie dit was heerlik.

Jannie se huis se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe kommentaar. Altyd aangenaam as ons gaste die wegbreek na Yzer en ons huis geniet het.

Jannie se huis
Nicky B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B
Gesin met tieners

Een van ons lekkerste vakansies ten spyte van die inperking.

Ten spyte van die inperking het ons steeds baie lekker vakansie gehou. Dankie vir julle gasvryheid.

Estelle M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle M
Gesin met tieners

Ongelooflik baie lekker gekuier.

Was baie lekker om by Jannie se Huis tuis te gaan. Ligging is baie goed. Die huis is lekker ruim en sentraal geleë.

Jannie se huis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Bly julle het dit geniet.

Jannie se huis
Maryka M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike naweek gewees

Netjiese moderne huis met 'n pragtige see uitsig en 'n heerlike gesellige stoep met braai om te kuier.

Jannie se huis se terugvoer

Baie dankie Maryke. Maak my opgewonde as ek verneem my gaste het die naweek in die huis geniet en die mooi uitsig waardeer.

Jannie se huis
Carmen J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen J
Gesin met klein kinders

It was lovely, a real holiday home close to the beach.

Lovely holiday spot, great value for money.

Jannie se huis se terugvoer

Thank you for the positive feedback. It is great to hear from my guests that it was an enjoyable and pleasant stay.

Jannie se huis
Ilze K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese plek, sentraal geleë met uitsig oor die see.

Goeie diens, pragtig, baie skoon, netjiese plek wat goed toegerus is en pragtig opgegradeer is. Stapafstand van winkels en strand met 'n uitsig oor die see. Parkering van die straat af. Die plek word beslis aanbeveel

Jannie se huis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Altyd wonderlik om te verneem dat jou gaste 'n aangename kuier daar geniet het.

Jannie se huis
Pieter Johan J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Johan J

Aangenaam en sal aanbeveel.

Hoofslaapkamer se matras hol geslaap!

Jannie se huis se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering.
Jammer oor ervaring met matras. Die matras is nog redelik nuut.
Sal ondersoek instel.

Jannie se huis
Heleen T - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen T
Saam met vriende

Jannie se Huis is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Jannie se Huis is baie netjies en skoon. Jannie se Huis wys dat 'n huis nie buitensporig luuks hoef te wees nie - alles wat nodig is om jou verblyf gerieflik te maak is daar en steeds het die plek 'n lekker warm en huislike gevoel. Die uitsig is stunning en die braai en stoep is so geleë dat die wind nie pla nie. En boonop is die tarief bekostigbaar vir ons gewone salaristrekkers.

Jannie se huis se terugvoer

Baie dankie dat jy jul verblyf in ons huis so mooi opgesom het.
Altyd wonderlik om te weet dat gaste hul verblyf geniet het en dat die huis voldoen het aan jul verwagting.
Dankie ook dat die huis in 'n pragtige toestand agtergelaat is.
Welkom om weer te kom kuier.

Jannie se huis
Lindy O - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy O
Gesin met klein kinders

Lovely clean and well-equipped self-catering apartment with a sea view and close to the beach.

We really enjoyed a two night stay in this lovely self-catering apartment in a convenient location in Yzerfontein. It was spacious, attractive, super clean and well-equipped. Even better than in the photos! We loved the under cover patio with a sea view and the short walk to the beach. The Spar Supermarket and some restaurants are also in close walking distance. Would stay here again!

Barbara W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara W
Saam met vriende

Netjiese huis naby die strand.

Goeie ligging binne loopafstand van winkels.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Neat house in close proximity to beach.

Good location within walking distance of shops.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anet D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anet D

Gerieflik, skoon en netjies.

Dis 'n baie gemaklike, ruim, skoon en netjiese huis. Daar is ongelukkig nie 'n skottelgoedwasser nie.

Theresa D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D
Gesin met tieners

Heerlik gekuier, naby die see.

Wat 'n lekker huisie, met alles wat 'n mens nodig het. Stapafstand van die see af.

Saskia B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia B
Saam met vriende

Wat 'n wonderlike juweel!

Uitstekende waarde vir geld, luuks, skoon en netjies. Baie dankie dat julle hierdie pragtige plek deel met ander.

Morne D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D
Gesin met tieners

Pragtige huis. Wonderlike uitsig. Baie sentraal. Sal beslis weer gaan.

Jannie se huis is baie sentraal met pratige see-uitsig. Die huis self is stiptelik netjies. Sal vir enige persoon die huis aanbeveel.

Jaco M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Baie lekker plek en heerlik gebly.

Cindy-kay V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy-kay V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het rus en vrede eervaar.

Ek was onsteld om uit te vind dat die bo gedeelte van die huis gesluit was toe ons arriveer. Dit het nie in die advertensie gesê dat dit nie ingesluit is nie. Hulle moet asb. dit uitdruklik sê en geen foto;s van bo balkon neem nie en ook nie van die huis met bo gedeelte nie.

Jannie se huis se terugvoer

Beste Cindy-kay,

Ek waardeer jou terugvoer, maar ongelukkig stem ek nie saam met jou kommentaar nie. Die beskrywing ten opsigte van die huis lees slegs die onderste deel is beskikbaar en die foto wat geplaas is, is geneem vanaf die onderste stoep.

Jannie se huis
Carin H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin H
Saam met vriende

Die uitsig was fenomenaal!

Die huis is netjies en beslis waarde vir geld. Die uitsig is asemrowend en ons kon nie genoeg kry van die sonsondergange nie. Yzerfontein is baie goed geleë en ons sal beslis weer daar gaan draai!

Lida L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lida L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige blyplek en mooi uitsig.

Jannie se huis is lieflik met 'n mooi uitsig. Het die ingeboude braai geniet. Sal beslis Jannie se huis aanbeveel vir vakansiegangers.

Wilmy B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmy B
Gesin met klein kinders

Lekker gerus.

Jannie se huis is baie goed geleë en toegerus. Ons het lekker gebraai en gekuier.

Jomi V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jomi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jannie se Huis is 'n moet!

Ons het heerlik gekuier. Die ligging is uitstekend en die eiendom is maklik bekombaar. Die huis het meer as genoeg slaapplek vir 4 persone en is volledig toegerus met toerustig sowel as die "special extras". Duisende dankies Yzerfontein.

Mnr Herman D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mnr Herman D
Gesin met tieners

Netjies en goed geleë

Baie geniet. Die stoep en braai-area is `n wenner. Al die ander kamers is ook goed toegerus en ruim. Uitsig oor die see is besonders.

Cheryl A - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl A

See-uitsig. Rustig. Netjies.

Saam met twee ander mense vir 3 dae gebly. Wow. Wat 'n lieflike tyd. See-uitsig. Sonsondergang elke aand geniet. Sal definitief weer terug wees.

Christa B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa B
Gesin met tieners

Die eenheid het in alle opsigte ons verwagtings oortref.

Die eenheid is baie skoon, modern en goed toegerus. Die uitsig is 'n groot pluspunt en die feit dat dit stapafstand van alles af is maak dit baie gerieflik. Sal dit beslis aanbeveel.

Niekie P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie P
Saam met vriende

Baie netjies en skoon.

Baie vinnige terugvoer van LekkeSlaap en beveel verblyf ten volle aan.

Cindy M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M
Gesin met klein kinders

Relaxing.

Spotless and beautiful view.

Conway H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conway H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Fantastic breakaway from city life.

Tania E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania E
Gesin met tieners

Heerlik gekuier - baie netjiese plek, modern en goed geleë en naby alles.

Was werklik 'n heerlik ontspanne paar dae. Die huis het alles wat 'n persoon benodig en is pynlik netjies. Sal definitief weer gaan.

Werner Z - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner Z
Saam met vriende

Wonderlike wegbreek.

Na 'n paar weke het ons die tydjie weg baie geniet. Dit was baie rustig en ons het baie lekker ontspan. Die verblyf was wonderlik en ek kan dit definitief aanbeveel. Ons sal weer teruggaan na Jannie se huis.

Leandra B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi en rustig.

Ons het so lekker gebly by Jannie se huis en heerlik afgeskakel. Die branders was oorverdowend hard wat jou sommer lekker laat ontspan en slaap het. Die reuk van die see is eie aan Yzerfontein en voel dit kompleet of jy op die strand sit. Die eenheid is onsettend netjies en beskik oor alles wat jy benodig asook baie veilig. Dit is ook stapafstand van die winkels, restaurante en see af. Die braai-area is lekker beskut en die ontvangs was baie verwelkomend. Ons sal definitief weer die plek besoek!

Andre A - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike verblyf met mooi uitsig. Lekker gebly.

Pragtige en gerieflike verblyf met vriendelike mense en mooi uitsig. Beslis aan te beveel.

Charlene P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P

Huis weg van die huis af - fantastiese vakansie.

Ek, my man en my ma het vir langnaweek by Jannie se Huis gebly. Dit was fantasties! Die verblyf is skoon met pragtige uitsigte oor die see. Jy het alles wat jy nodig het daar, met 'n volledige kombuis en braai-area aan die voorkant van die eenheid wat oor die see kyk. Wat meer kan 'n mens vra? Het regtig ons tyd geniet en ons sal definitief weer terug gaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Home away from home - fantastic holiday.

My husband, myself and my mother stayed at Jannie se huis for a long weekend. It was amazing! The accommodation is clean with stunning views of the sea. You have everything you need there with a full kitted kitchen and braai area at the front of the unit overlooking the sea. What more can you ask for? Really enjoyed our stay and we will definitely go back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jannie se huis se terugvoer

Beste Charlene,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer van ons huis en die fasiliteite. Altyd aangenaam om te hoor dat ons gaste hulself geniet het.

Jannie se huis
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Hoofstraat 7, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZDI2MjY1LWUyNWItNDZhYS05YmM3LTk2Mjg4MzE5YTA2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag, vir 4 mense 51 5 1 5 7 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-17:00 13:00 -33.34487186965 18.161136657
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem