Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Janns Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selby Steeg-straat 3, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Janns Cottage bied selfsorgverblyf in die dorpie Bredasdorp in die Wes-Kaap se Overbergstreek. Dié dorpie bied allerlei kultuur-historiese besienswaardighede en doendinge in die natuur.

Die kothuis is losstaande en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien en ander basiese kookgerei. Die leefarea het 'n TV met die volledige DStv-pakket en gemaklike sitplek. Buite op die stoep is draagbare braaigeriewe en 'n eetarea. Daar is gratis WiFi.

Die kothuis is naby die hospitaal, skole, Mozart Restaurant en Soetmuisberg Kafee is binne stapafstand.

Bredasdrop bied 'n verskeidenheid historiese besienswaardighede, natuurreservate en staproetes vir gaste wat die omgewing wil verken. Daar is ook 'n wynwinkel, die Bredasdorp Gholfklub, koffiewinkels en 'n aantal plaaslike restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Janns Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 2 resensies vir Janns Cottage
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Jaar gelys 8

Ligging

  • Selby Steeg-straat 3, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selby Steeg-straat 3, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92875ca006314a60610250888256e82eb3283640daf35a1674dd1eec6784b7143cc59b1a35fbef1d20eafc2e332994ee194f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 2 5 1 3 3 Selby Steeg Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.53072 20.033343
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem