Elysium Akkommodasie by Japie en Rita | LekkeSlaap
+15
+15

Japie en Rita

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowrie-rylaan 39, Elysium, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Japie en Rita is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir tot 5 gaste in Elysium.

Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis het 'n tweeplaatstofie, 'n oond, mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan rondom die etenstafel geniet word. Die eenheid het 'n TV met DStv, maar gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Die leefarea bied toegang tot die stoep met 'n braai-area wat uitkyk oor die tuin en die see. Die perseel is omhein en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Let asb. dat die eienaars op die perseel woon.

Slaapplek

’n Bespreking by Japie en Rita sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Japie en Rita
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Cowrie-rylaan 39, Elysium, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Japie en Rita het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 5)
Vanaf R800
per nag (plek vir 5)
Vanaf R800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowrie-rylaan 39, Elysium, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvbfWV5ACAOiOl9RnMKGZSAwT77KXqEgaofEm4jsjxaQ5W1KRvj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 39 Cowrie Drive Elysium 4185 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.47598756818 30.637278232966
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za