Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jasmine Cottages

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Theunissenstraat 7, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jasmine Cottages is in Smithfield, 'n dorpie in die Vrystaat.

Die Jasmine-kothuis is 'n eenheid vir 3 gaste en het 'n privaat ingang. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort. Die kothuis het selfsorggeriewe soos 'n stoof, oond, yskassie, ketel en 'n mikrogolf. Lugversorging is beskikbaar en daar is 'n platskerm-TV met DStv Premium-kanale.

Die Rose-eenheid is in die eienaar se huis en het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige privaat badkamer.

Lavender is 'n tweeslaapkamer-eenheid vir 6 gaste. Dit het 2 badkamers wat elk 'n stort en 'n toilet het. Die eenheid het ook 'n TV en daar is 2 aparte ingange met direkte toegang tot die tuin en die braai.

Magnolia het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. DI eenheid het ook 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenhede het elk 'n yskassie met verskeie gaskoeldranke, bier, wyn en ander drankies wat gaste teen 'n ekstra koste kan drink. Ligte maaltye kan ook gereël word.

'n Kontinentale ontbyt met vrugte, snoephappies en ontbytpap word gratis bedien en daar is 'n klein flessie hanepoot of sjerrie op die ronde tafeltjie vir gaste.

Veilige parkeerplek, 'n braai-area en houtskool, en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan gerus van die telefoon gebruik maak vir landlyn-oproepe in Suid-Afrika.

Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word. 'n Wasgoeddiens is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 81 resensies vir Jasmine Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Donald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Jaar gelys 7

Ligging

  • Theunissenstraat 7, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Gaste dink Jasmine Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Smithfield Vrystaat
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Theunissenstraat 7, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExY2E0YTUxLWJkMjAtNDBjNS1iYWE3LTZiZDNiOTEyNzc2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 7 Theunissen Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 11:00-19:00 13:00 -30.219663586943 26.525777212828
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem