Jathira Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

By Jathira Guesthouse sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Kom geniet Mpumalanga se vars lug. Ons is na genoeg aan Barberton en Nelspruit, maar ver genoeg dat jy die Makonwjaberge se rustigheid kan waardeer.

Jathira Guesthouse bied verblyf in 20 kamers. Elke kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Daar is ook 'n TV met 'n paar kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Braaigeriewe, 'n swembad en 'n kontantkroeg is beskikbaar.

Jathira Guesthouse is nie vir selfsorg toegerus nie en bied slegs oornagverblyf. Dis op 'n plaas langs die R40, 7 km voor Barberton.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jathira Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za