Jay Jay's Room

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jay Jay's Room is in Klein-Brakrivier net buite Hartenbos, tussen Mosselbaai en George geleë.

Die kamer het sy eie ingang en beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Slegs selfsorgverblyf word gebied. Die slaaparea het 'n dubbelbed en kasspasie, en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 2 gemakstoele en 'n lessenaar met 'n stoel. Veilige parkeerplek en WiFi is beskikbaar.

Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik maak. Die perseel bied via 'n privaat trap direkte toegang tot die strand.

Slaapplek

'n Bespreking by Jay Jay's Room sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas

Elektriese Toebehore

  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jay Jay's Room gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za