LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by JB Muller Holiday House 35648 | LekkeSlaap
+25

JB Muller Holiday House 35648

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: JB Muller-straat 18, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

JB Muller Holiday House 35648 is in Klein-Brakrivier geleë - 'n klein kusdorp tussen George en Mosselbaai op die Tuinroete.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne word voorsien. Gaste moet hulle eie handdoeke saambring.

Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuis. Die sitkamer lei na 'n houtdek. Daar is 'n speelkamer met speelgoed vir kinders en 'n stoorkamer vir 'n stootwaentjie en 'n eetstoeltjie. Daar is ook 'n draagbare braai wat in die beskutte binnehof met 'n see-uitsig gebruik kan word. Die buitekamer het 'n enkelbed, stort en 'n buitetoilet. Die wasgoedkamer is apart van die huis en beskik oor 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en 'n kisvrieskas.

Die perseel het 'n ingang na die strand via 'n privaat hek. Daar is 'n motorafdak en 'n alarmstelsel. Ander geriewe sluit strandsambrele, tuinmeubels en volledige DStv in.

Slaapplek

’n Bespreking by JB Muller Holiday House 35648 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • JB Muller-straat 18, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: JB Muller-straat 18, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAm2FgcUlZCbcsPYzawhQrjGXviTBM41xWCzTZnVqHrn6wDjTiKw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 100  per nag (plek vir 6) 18 JB Muller Street Little Brak River 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.083485 22.158251
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!