JD5

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

JD5 is in die rustige woonbuurt Roosheuwel in Klerksdorp. Dit is ideaal vir sakereisigers wat op soek is na oornagverblyf.

Dié ateljeewoonstel het ’n kombuisie, slaaparea en ’n en suite-badkamer. Die kombuis is met ’n yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sleeparea het ’n dubbelbed. In die badkamer is daar ’n stort, wasbak en toilet. Verder is daar ’n klein sitkamer-area. WiFi is beskikbaar en ’n skoonmaakdiens is kan gereël word vir langtermynverblyf.

Die woonstel is op dieselfde perseel as die plaaslike restaurant, ook genaamd JD5.

Slaapplek

'n Bespreking by JD5 sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na JD5 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]