LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jdal Caravan Park & Chalets | LekkeSlaap
+11

Jdal Caravan Park & Chalets

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir Jdal Caravan Park & Chalets
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ria B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B
Enkelreisiger

Vriendelike ontvangs en baie hulpvaardig.

Ek was baie vriendelik ontvang en die mense was regtig hulpvaardig. So lekker gekuier ek stop September weer daar.

Sandra V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Baie baie warm, maar so rustig.

Ons het gereis met my bejaarde ouers en 'n tiener. Dit was tydens 'n hittegolf. Met ons aankoms was die ingaan-hekke effe misleidend, gevolglik het ons toe aan die agterkant van die chalet uitgekom en dadelik besluit "hier gaan ons nie bly nie"; want dit het totaal onveilig gelyk en ons kon nie regtig sien wat ons op die foto's vooraf gesien het nie. Nadat ons Johan geskakel het en by die regte hek in is, het hy ons verseker dat dit veilig is. Ons was baie moeg en warm en het besluit om te bly. Daar is geen lugversorging in die eenheid (ons het ook net die een eenheid gesien) en water was 'n groot probleem. Daar is wel 2 waaiers. Warm water was daar glad nie, maar ons het heerlik geswem die aand in Johan se swembad by sy huis. Die eenheid is glad nie luuks nie, maar was skoon en netjies. Ons het gemaklik geslaap, net baie warm gekry. Moenie luukse verwag, maar as jy rustigheid soek, is dit die plek. Ek kon nie regtig enigsins 'n karavaanpark sien. Miskien moet Johan net sy advertensie op die internet aanpas, want die indruk wat mens daar kry, verskil baie van die werklikheid.

Jennette V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennette V
Gesin met tieners

Baie vriendelik verwelkom.

Baie vriendelik verwelkom, hulle het 'n waterprobleem in die dorp en die gasheer en vrou het alles moontlik gedoen dat ons gemaklik moet wees. Baie vriendelik en uit hul pad gegaan vir ons.

Marie D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D
Gesin met tieners

Heerlik!

Baie vriendelike eienaars. Baie dankie vir heerlike tyd by julle! Stil en rustig.

Leon G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Leon G
Saam met vriende

Aangenaam en regtig waarde vir geld.

Teleurgesteld in die eenheid wat ons gehad het. Die foto's op die website en die eenheid self was nie dieselfde nie. Geen sekuriteitshekke vir voertuie nie. Verder baie aangenaam en skoon.

Marlene P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Saam met vriende

Was 'n ongelooflike lekker ervaring.

Met ons aankoms by Jdal Caravan Park is ons vriendelik ontvang en daar is in al ons behoeftes voorsien. Die plekkie was netjies skoon en daar was selfs ekstra komberse en verwarmer gewees. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel. Dit was so regte plaas-atmosfeer! Sal beslis weer daar wil oornag.

Pieter C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongemaklik en onaangenaam.

Nadat ons ingeboek het en balans betaal het is ons ingelig dat daar 'n waterpyp probleem in die dorp is, maar dat dit teen 6 uur reg behoort te wees. Die water toevoer is nooit herstel nie. Ons het 'n 5 liter water in die dorp gaan koop en moes slegs met dit oor die weg kom. Ons voel die eienaar kon ons voorsien met kanne of emmers water sodat ons kon was en die toilet kon spoel. Hy het dit nie gedoen nie en dit was uiters onaangenaam. Jammer vir die negatiewe resensie, maar leer hier uit.

Lynne M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynne M
Besigheidsreis

Pragtige en netjiese plek.

Netjies, rustig en vriendelike mense.

Albrecht J - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Albrecht J
Saam met vriende

Alright for a night or two

It was a pretty good stay. Had some water problems with the Geyser packing up, but that's life. Nice place to stay if your in the area, or are after just a nights rest.

Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 30, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3YzY5MDcyLTc3MTktNDc2ZS1iMzhjLWQwMjU5NjE2ZGJmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 30 Voortrekker Street Jacobsdal 8710 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.139138984823 24.774543480544
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!