Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jeanrienette

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Deon & Leoni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Jeanrienette
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Leoni J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leoni J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Strandfontein is 'n pragtige rustige plek waar jy sielerus vind.

Ons verblyf was baie gerieflik. Woonstelletjie goed en smaakvol ingerig. Ons gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Pebble Beach het die mooistem kleurryke seeklippies. Interessante roetes wat gery kan word buite die dorpie self. Ons sal beslis weer besoek aflê daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris E
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed the stay, although it was awkward to eat and sleep in the same room. Next time I will be more specific. My bad.

The bedding definitely needs an upgrade and the pillows need to be replaced, especially those brown suede ones. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die vriendelike gasvrou. Sy het ons binne 'n paar minute vinnig vertel van als wat nodig is om te weet en te sien. Die blyplekkie het ons stoutste verwagtinge oortref. Maak net seker jy vat maar kos saam, want die winkeltjie het net die nodig ste en dit sluit nie noodwendig 'n brood of buns in nie.

Eetplekke is nie volop nie en takeaway nog minder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie my tipe vakansie nie.

Ek hou van warm see en ander setup.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhoda W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rhoda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek wegbreek.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is gemaklik en goed toegerus, maar kan doen met groter stortkop. 'n Bonus was die veilige parkering in motorhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jeanrienette se terugvoer

Thank you for your input and really glad you had a good stay.

Jeanrienette
Christine V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Gesin met tieners

Fantastiese ligging, wens ons kon langer bly.

Kommunikasie vooraf, ontvangs en fasiliteit was alles puik, baie dankie. Skoon met alles wat nodig is. Baie dankie, ons sal graag weer wil kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan en die see geniet.

Smaakvol ingerig- pragtige uitsig. Baie vriendelik ontvang en die diens uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jeanrienette se terugvoer

Baie dankie, Jan. Ons is bly julle het dit geniet!

Groete
Alan

Jeanrienette
Dioné P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dioné P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous views, great location and awesome people!

Our experience the past weekend was out of this world. The customer service was tops and the community in general are just amazing. They are very efficient and we really enjoyed our stay, just a pity the weekend went by so fast!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Geweldige uitsigte, goeie ligging en wonderlike mense!

Ons ervaring die afgelope naweek was uit hierdie wêreld. Die kliëntediens was tops en die gemeenskap in die algemeen is net merkwaardig. Hulle is baie doeltreffend en ons het ons verblyf baie geniet, net jammer die naweek het so vinnig gegaan!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jeanrienette se terugvoer

Hi Dioné,

Thank you so much! It was a pleasure to accommodate you here in Strandfontein.

Hope to see you again soon

Kind regards,
Alan

Jeanrienette
Pamela S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful sea view.

Just what we needed - a compact apartment with everything one needs. Wonderful helpful hosts and a perfect view of one of South Africa's most beautiful beaches.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jeanrienette se terugvoer

Thank you for the positive review, we do have a beautiful beach.

Jeanrienette
Gordon P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon P
Gesin met tieners

Great place.

Great place to be at, amazing view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas D
Saam met vriende

Ruim. gerieflike akkommodasie.

Ideaal vir 'n groot gesin of verskeie pare. Heerlike stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jeanrienette se terugvoer

Dankie, ons waardeer u kommentaar.

Jeanrienette
Frans V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans V
Saam met vriende

Recommended, we'll visit again.

Reception friendly, helpful and efficient. The facilities, especially the kitchen and lounge, were great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V

Heerlik ontspan.

Ek en my ma het vir vier nagte hier tuisgegaan. Ons het heerlik ontspan en kan die akkommodasie beslis aanbeveel. Die eienaars was baie gasvry en was tegemoetkomend met ons versoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jeanrienette se terugvoer

Dankie, ons hoop om julle weer te sien.

Jeanrienette
Jo-ann G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ons het ons naweek baie geniet, die Madeliefie Makietie was ook 'n groot sukses en Strandfontein is pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jeanrienette se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie.

Jeanrienette
Chrisma B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was 'n wonderlike tydjie en ons gaan beslis weer julle kontak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het verkies om 'n uitsig oor die see hê en dis vir ons gebied wat as uitstekende kliëntediens beskou word. Die area is rustig en laat mens tuis voel net jammer die koffiewinkel het toegemaak weens 'n toeloop van kliënte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jeanrienette se terugvoer

Dankie vir die oorsig en ons hoop ons sal weer die Koffiewinkel binnekort funksioneel kan bedryf.

Jeanrienette
Louwna V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir die siel gewees.

Mens kon rus en die see besigtig en kop skoon kry. Baie mooi uitsig reg rondom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S
Saam met vriende

Groot, netjiese eenheid met al die geriewe.

Ons het aangename verblyf in 'n vakansiehuis gehad. Skoon en netjies met al die nodige geriewe om verblyf gerieflik te maak. As 'n mens rus nodig het, is Strandfontein die ideale plek. Stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Baie lekker en gerieflik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronkellaan 51, Strandfontein, Matzikama, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzB68Wln1jGodpkqDnBnS9rZPgSkWuGjM7rkUuTVmeyorMWZax1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 51 Kronkel Weg Louis Rood 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.750975657304 18.228481560946
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem