Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jeffreys Bay Beach Accommodation

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Jeffreys Bay Beach Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Kritzinger S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kritzinger S
Gesin met tieners

Dit was die mees ongelooflike ligging en waarde vir geld ooit.

Ons gasvrou Lisa, het telkens uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Sy het meer gedoen as wat mens ooit kan verwag, van blomme in die woonstel, vars melk in die yskas, tot leen van kamerjas vir ouma wat dit nodig gehad het. Ons het diep respek vir al haar moeite en beveel die verblyf baie sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian H
Gesin met klein kinders

Baie mooi woonstel - op die strand, baie goeie ligging.

Lisa is baie hulpvaardig gewees gedurende ons vakansietyd in Jeffreysbaai, die woonstel is baie luuks en netjies, die woonstelblok was in algemeen baie stil gewees gedurende die vakansietyd, geen lawaai nie. Ek sal waarlik die woonstel aanbeveel vir mense wat verblyf soek in Jeffreysbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jeffreys Bay Beach Accommodation se terugvoer

Hello Ian

Baie dankie vir goeie resensie. Ek hoop ek sien jul weer, dit was aangenaam om julle as gaste te he!

Groete
Lisa

Jeffreys Bay Beach Accommodation
Vanaf
R5 999
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 999
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R5 999
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Da Gamaweg 139, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAljaO8iR3EeiLRJiUUBDBKgXYoRdacXxzrC6WUDLphvAXFUTJwD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 999 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 139 Da Gama Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.034975398971 24.930799126559
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem