Jembjo's Knysna Lodge & Backpackers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

In die middel van die dorp lê Jembjo's Knysna Lodge & Backpackers. Dit is 'n 2 minute stappie vanaf die Knysna Waterfront en die besige klein dorpie is slegs 'n 5 minute stappie ver.

Die lodge bied 'n verskeidenheid verblyf-opsies van slaapsale tot en suite-kamers met slaapplek vir 2-3 mense in verskillende bed-keuses. Alle beddens is volledig oorgetrek en badhanddoeke word voorsien in die privaat kamers. Alle kamers het 'n klein kluis om waardevolle items te stoor asook waaiers, verwarmers en muskietafweerderproppe.

Daar is 'n gemeenskaplike selfsorgkombuis asook gemeenskaplike braaigeriewe. 'n Basiese, gratis selfsorg-ontbyt word voorsien. Dit bestaan uit: eiers, roosterbrood, vars vrugte, konfyte en tee en koffie. 'n Gemeenskaplike leefarea met satelliet-TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Let asb. dat kinders onder 16 jaar nie in die slaapsale toegelaat word nie.

Die lodge kan 'n verskeidenheid doendinge reël met vervoer in en om Knysna.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jembjo's Knysna Lodge & Backpackers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za