Jenkins House

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 11 Jul 2019 tot 2 Sep 2019.

Beskrywing

Jenkins Flat het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n solderkamer met 2 enkelbeddens, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die badkamer lei vanuit die hoofslaapkamer. Let asb. dat die verblyf is slegs beskikbaar vir 2 volwassenes en 2 kinders, nie 4 volwassenes nie.

Daar is 'n privaat agterstoep, braaigeriewe en 'n groot verhitte swembad.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Jenkins House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 kinders
2 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jenkins House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R760 per nag (plek vir 4)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 11 Jul 2019 tot 2 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]