LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jentina's Guest House | LekkeSlaap
+33

Jentina's Guest House

Gastehuis
The White Rose Room
Vanaf
Vanaf R360
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Knus kamer met ’n gemaklike enkelbed, vars wit linne, Victoriaanse klerekas, lessenaar, stoep, leeslamp en Victoriaanse bedkassie met leeslamp. Sagte handdoeke en basiese toiletgeriewe word voorsien. Die kamer deel 'n badkamer met die ander kamers.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis. Kinders tussen 2 en 3 jaar bly gratis. Troeteldiere is welkom maar mag nie op meubels wees nie. Bring asb. jou eie beddegoed en bankoortreksels as jou honde gewoond is daaraan om op meubels te wees, anders moet gaste ekstra wasgoedfooie betaal. Ekstra troeteldiere betaal ekstra, tensy anders gereël. Bring jou troeteldier se eie beddegoed en bakke. Geen troeteldiere onder 1 jaar (spesiale toestemming is nodig en 'n ekstra fooi geld) of tefies wat op hitte is nie. Die kothuis word nie skoongemaak nie. 'n Skoonmaakdiens kan gedurende die stil seisoen gereël word en as dit beskikbaar is gedurende die spitsseisoen. Dit moet vooraf gereël word. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Pink Rose Room
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het ’n Victoriaanse bronsbed, 2 klerekaste en bedkassies met leeslampe. Die kamer het ’n uitsig op die boomtoppe en tuin. Vars wit linne, sagte handdoeke asook basiese toiletware word voorsien. Die kamer deel 'n badkamer met die ander kamers.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis. Kinders tussen 2 en 3 jaar bly gratis. Troeteldiere is welkom maar mag nie op meubels wees nie. Bring asb. jou eie beddegoed en bankoortreksels as jou honde gewoond is daaraan om op meubels te wees, anders moet gaste ekstra wasgoedfooie betaal. Ekstra troeteldiere betaal ekstra, tensy anders gereël. Bring jou troeteldier se eie beddegoed en bakke. Geen troeteldiere onder 1 jaar (spesiale toestemming is nodig en 'n ekstra fooi geld) of tefies wat op hitte is nie. Die kothuis word nie skoongemaak nie. 'n Skoonmaakdiens kan gedurende die stil seisoen gereël word en as dit beskikbaar is gedurende die spitsseisoen. Dit moet vooraf gereël word. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Red Rose Room
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer kan as enkel- of dubbelkamer verhuur word. Daar is ’n ingeboude kas, lessenaar en DStv. Die meeste van die tyd word die gemeenskaplike area in ’n speelarea omskep vir die jongspan. Die kamer het ’n uitsig op die boomtoppe. Die kamer deel 'n badkamer met die ander kamers.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis. Kinders tussen 2 en 3 jaar bly gratis. Troeteldiere is welkom maar mag nie op meubels wees nie. Bring asb. jou eie beddegoed en bankoortreksels as jou honde gewoond is daaraan om op meubels te wees, anders moet gaste ekstra wasgoedfooie betaal. Ekstra troeteldiere betaal ekstra, tensy anders gereël. Bring jou troeteldier se eie beddegoed en bakke. Geen troeteldiere onder 1 jaar (spesiale toestemming is nodig en 'n ekstra fooi geld) of tefies wat op hitte is nie. Die kothuis word nie skoongemaak nie. 'n Skoonmaakdiens kan gedurende die stil seisoen gereël word en as dit beskikbaar is gedurende die spitsseisoen. Dit moet vooraf gereël word. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Yellow Rose Room
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens en ’n bedkassie, lessenaar, stpel en boekrak. Daar is 2 klerekaste, ’n baaivenster, en ’n groot venster wat oos front. Daar is ook ’n uitsig vanuit die venster op die boomtoppe, tuin en swembad. Die kamer deel 'n badkamer met die ander kamers.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis. Kinders tussen 2 en 3 jaar bly gratis. Troeteldiere is welkom maar mag nie op meubels wees nie. Bring asb. jou eie beddegoed en bankoortreksels as jou honde gewoond is daaraan om op meubels te wees, anders moet gaste ekstra wasgoedfooie betaal. Ekstra troeteldiere betaal ekstra, tensy anders gereël. Bring jou troeteldier se eie beddegoed en bakke. Geen troeteldiere onder 1 jaar (spesiale toestemming is nodig en 'n ekstra fooi geld) of tefies wat op hitte is nie. Die kothuis word nie skoongemaak nie. 'n Skoonmaakdiens kan gedurende die stil seisoen gereël word en as dit beskikbaar is gedurende die spitsseisoen. Dit moet vooraf gereël word. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lavender Cottage
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het ’n koningingrootte-bed, 2 klerekaste en ’n spieëlkas. Bedlinne, handdoeke en kombuisvadoeke word voorsien en gestoor in die outydse kis. Die kombuis is goed toegerus met ’n gasstoof, elektriese stoof, groot yskas en mikrogolfoond. Potte, panne en kombuistoebehore is beskikbaar. Breekware, eetgerei, glasware en tafellinne word ook voorsien. Die kothuis het eksklusiewe DStv en kinders kan ook geakkommodeer word. Let asb. daarop dat die kothuis slegs slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind bied.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis. Kinders tussen 2 en 3 jaar bly gratis. Troeteldiere is welkom maar mag nie op meubels wees nie. Bring asb. jou eie beddegoed en bankoortreksels as jou honde gewoond is daaraan om op meubels te wees, anders moet gaste ekstra wasgoedfooie betaal. Ekstra troeteldiere betaal ekstra, tensy anders gereël. Bring jou troeteldier se eie beddegoed en bakke. Geen troeteldiere onder 1 jaar (spesiale toestemming is nodig en 'n ekstra fooi geld) of tefies wat op hitte is nie. Die kothuis word nie skoongemaak nie. 'n Skoonmaakdiens kan gedurende die stil seisoen gereël word en as dit beskikbaar is gedurende die spitsseisoen. Dit moet vooraf gereël word. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dundak-laan 84, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzN2Y2NmY2LTM3MWMtNGIxNy1iYmI2LTkzNmRiMWMwYWUxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 84 Dundalk Avenue Parkview 2193 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.152019865037 28.022826611996
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!