Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jentz Bush Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot C 109, Tauwfontein, Lephalale, 01557, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jentz Bush Lodge is net 3 km buite Lephalale op die R33-hoofweg geleë. Die lodge is net sowat 80 km vanaf die Stockpoort Grenspos na Botswana en is die ideale oornagplek vir moeë reisigers.

Akkommodasie word gebied in dubbel kamers, wat elk 2 persone slaap. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamers bevat elkeen geriewe soos lugversorging, 'n ketel, breekware, eetgerei, tee, suiker, Cremora, 'n yskassie en 'n TV met DStv (Openview-pakket). Alle linne en handdoeke word voorsien en die kamers word daagliks skoongemaak.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike boskombuis wat toegerus is met al die nodige potte, panne, 'n mikrogolfoond, gasstoof, braaipan, rooster en 'n wasbak. Daar is ook 'n boma met braaigeriewe wat die ideale plek is om rondom die knetterende kampvuur te sit en na die wild- en naggeluide te luister.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 25 resensies vir Jentz Bush Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Plot C 109, Tauwfontein, Lephalale, 01557, Limpopo
  • Gaste dink Jentz Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot C 109, Tauwfontein, Lephalale, 01557, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiZDY0OTlmLTA4NzQtNDhhYi1hZmEwLWVhYzMyMTNjYmNmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Plot C 109 Tauwfontien 01557 Limpopo 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -23.692422 27.767949