Somerstrand Akkommodasie by Jenvey House Selfcatering Apartments | LekkeSlaap
+46

Jenvey House Selfcatering Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jenveypad 13, Summerstrand, Port Elizabeth, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Jenvey House bied bekostigbare selfsorgverblyf van hoë gehalte, asook 'n B&B-opsie, aan vakansiegangers en sakereisigers in Somerstrand, 'n pragwoonbuurt in Port Elizabeth. Hierdie goed toegeruste eenhede is net 400 m van die mooiste strande op die hele kuslyn af. Die lughawe is slegs 7 km vanaf die gastehuis, wat dié veilige ligging ideaal maak.

Ons bedien 'n volledige Engelse ontbyt in die pragtige Frank Jenvey-sitkamer sodat jy jou dag op die regte noot kan afskop! Gaste kan ook aandetes bestel wat deur Country Kitchen gelewer word.

Al 6 eenhede is vernoem na gewilde branderplankry-strande wat net 700 m van ons af is. Daar is 'n verskeidenheid verblyf-opsies om van te kies. Daar is enkelwoonstelle tot heelwat groter eenhede vir gesinne, elkeen goed toegerus vir 'n gerieflike verblyf. Ons bied ook sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Op die perseel is daar ook geriewe soos 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek.

Hetsy jy op soek is na 'n omvattende inkopiesentrum, restaurante, kafees en filmteaters, is daar 'n wye reeks om van te kies in die nabygeleë Boardwalk Casino and Entertainment Complex in Somerstrand, Walmer Park Centre of die Greenacres Shopping Mall, wat almal binne maklike bereik is.

Jenvey House bied ook 'n Landcruiser Prado (outomaties) daagliks te huur. Doen asb. navraag indien jy hiervan gebruik wil maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 96 resensies vir Jenvey House Selfcatering Apartments
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Jenveypad 13, Summerstrand, Port Elizabeth, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jenvey House Selfcatering Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jenveypad 13, Summerstrand, Port Elizabeth, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxNjJhOTM3LWYyMzYtNDdlMy04MjA0LTU0MTNkMThhZjgwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 96 5 1 5 13 Jenvey Road Summerstrand 6105 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.991395919145 25.670424699783
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za