Jesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay
Opsomming van Resensie
Lorna E - Jan 2021
Gemiddeld
Baie netjies en goeie ligging.
Michael D - Jan 2021
Gemiddeld
Great plek met great mense.
Janine R - Sep 2020
Gemiddeld
Pragtig, modern en gerieflik.
Tino P - Jan 2020
Gemiddeld
Did the job of having accommodation for December, recreational area nice. Unit very basic. A bit far from the beach area.
Janadre J - Apr 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Jesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's terugvoer
Goeie Dag Janandre.
Baie dankie vir jou oorsig. Dis net vir ons 'n plesier om julle te ontvang.
Groete,
Linda
Lourens K - Apr 2019
Gemiddeld
Uitstekend en baie netjies.
Jesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's terugvoer
Goeie dag Lourens,
Dankie vir jou oorsig. Hoop ons sien julle binnekort.
Groete,
Linda
Bettie P - Jan 2019
Gemiddeld
Baie mooi en netjies.
Amanda C - Des 2018
Gemiddeld
Was baie netjies en skoon, baie veilig, ideale verblyf.
Jesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's terugvoer
Afternoon Amanda,
Thanks for the great review. We are very happy that you've enjoyed your stay. Hope to see you again.
Regards
Linda
Xante P - Des 2018
Gemiddeld
Beste akkommodasie in Sodwana!
Lees meerJesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's terugvoer
Goeie Middag Chantelle,
Dankie vir die punte stelsel wat jy ons gegee het. Ons is bly dat julle lekker gekuier het. Meeste van die eenhede het die Bamboo matrasse in, jammer dat dit vir jou te hard was. Volgende keer moet jy eenheid 45 bespreek. Ons hoop ons sien julle weer met vakansie.
Groete
Linda
Elize R - Mrt 2018
Gemiddeld
Mooi en veilig.
Lizel H - Jan 2018
Gemiddeld
Was gerieflik na 'n dag of twee toe paar probleme uitgesorteer is.
Lees meerJesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's terugvoer
Beste Lizel.
Jammer dat julle teleurgesteld was, Alhoewel ek julle geskuif het na n ander eenheid. Gas is nie vir julle nie maar dit is beter om gas geysers in te sit in ons eenhede. Eskom is maar oral n probleem.
Mooi dag
Linda
Dilene B - Okt 2017
Gemiddeld
Die verblyf was puik, netjies en baie luuks.
Jesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's terugvoer
Baie dankie Dilene, ek waardeer dit. Dankie vir julle bespreking, en ons hoop ons gaan julle in die toekoms weer sien.
Adel S - Sep 2017
Gemiddeld
Baie lekker!
Judith V - Aug 2017
Gemiddeld
Lekker plek om te bly vir altyd.
Enya C - Jul 2017
Gemiddeld
Modern, skoon beste verblyf nog van te vore.
Jesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's terugvoer
Beste Enya
Dankie vir u terugvoering. Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete.
Jesser Point Boat Lodge
Karen B - Mei 2017
Gemiddeld
Dit was werklik heerlik om in so netjiese, goed versorgde plek te kon kuier, dit was voorwaar 'n fees!
Jesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's terugvoer
Beste Karen en familie.
Baie dankie vir die wonderlike resensie.Was lekker om julle te akkommodeer. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete,
Vivian & Linda
Jo-anne H - Mei 2017
Gemiddeld
Rustigheid vir die siel.
Jesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's terugvoer
Beste Jo-anne Human.
Dankie vir die resensie.Vertrou julle het lekker gerus.Ontvang julle graag weer.
Vriendelike groete,
Vivian & Linda
Louis C - Jan 2017
Gemiddeld
Heerlik.
Jesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's terugvoer
Dankie. Ek is bly julle het dit geniet.
Dion V - Jan 2017
Gemiddeld
Aangenaam.
Jesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ek hoop ons sien julle binnekort weer!
Lourenzo L - Des 2016
Gemiddeld
Baie luuks en baie gemaklik.
Jesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's terugvoer
Beste Lourenzo,
Dankie vir die resensie. Dit word hoogs waardeer.
Vriendelike groete,
Vivian & Linda
El-jean N - Nov 2016
Gemiddeld
Uitstekend en vreeslik netjies.
Lees meerJesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's terugvoer
Hi El-jean
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ek hoop julle kom kuier weer vir ons.
Vriendelike groete,
Vivian & Linda
- Kapasiteit: 44 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Net langs die Sodwanabaai-hoofpad, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom